Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skipskop

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Cannes-straat 26, Uitzicht, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R680 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Skipskop is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Uitzicht, Kraaifontein geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank wat ook as 'n slaapbank vir kinders dien. Daar is 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste is naby talle restaurante, Cape Gate Mediclinic, Cape Gate Winkelsentrum en dit bied ook maklike toegang tot die N1.

Slaapplek

’n Bespreking by Skipskop sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Cannes-straat 26, Uitzicht, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 3 mense
Vanaf R850
R850 R680
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Cannes-straat 26, Uitzicht, Kraaifontein, 7570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb13a05a1ed961dd7fba17cadd9c9e1832b70839f674ff8b96155f193235f2c564d77e38cccf2fc3468f0f1de4194440a3edf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag, vir 3 mense 26 Cannes Street Uitzicht 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 08:00 -33.811977857906 18.69181418434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem