Skipskop 3
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Velddrif Quays 5, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Skipskop 3 is 'n selfsorghuis aan die oewer van die Bergrivier in Velddrif. Gaste kan doendinge soos swem, hengel, bootvaart, voëlkyk en kanovaart op die rivier geniet.
Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Twee van die slaapkamers maak van die hoofbadkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak gebruik.
Die kombuis is met skottelgoedwasser, gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n yskas-vrieskas in die motorhuis. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en daar is 'n binnebraai. Die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Daar is ook 'n gastetoilet en 'n wasbak op die onderste verdieping.
Slaapplek
’n Bespreking by Skipskop 3 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Jaar gelys 9
Ligging
- Velddrif Quays 5, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Skipskop 3 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Velddrif Quays 5, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom