20 gaste
9 slaapkamers
12 beds
9 badkamers
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 3rd Avenue, Saldanha, 7395, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Skipskop Accommodation is geleë in Saldanha, 'n gebied bekend vir staproetes en wateraktiwiteite soos vlieërbranderry, kajakvaart en windsurf. Die eiendom word uitsluitlik as 'n geheel bespreek en is geskik vir groepverblyf van tot 20 gaste.
Die akkommodasie bestaan uit altesaam 9 kamers. Daar is 6 kamers op die eerste verdieping met uitsigte oor die baai, 2 rugsakreisigerskamers op die grondvloer wat elk 2 gaste akkommodeer, en 1 oopplan-kamer wat 4 gaste akkommodeer. Alle kamers het en suite-badkamers en is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n TV met OpenView-kanale. Beddegoed word voorsien en skoonmaakdienste is ingesluit in die tarief.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel vir tot 9 voertuie binne die eiendom. Skipskop Accommodation is gerieflik geleë naby die baai, sowel as restaurante en winkels in Saldanha.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Eureka Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 63
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 31 3rd Avenue, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Skipskop Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 3rd Avenue, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang