Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skipskop2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Velddrif Quays 7, Velddrif, 7360, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Skipskop2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis reg op die rivier in Velddrif. Die dubbelverdiepinghuis bied 'n lieflike uitsig.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers met 'n dubbelbed in elkeen. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is 'n gastetoilet onder. Twee van die slaapkamers het balkonne en die hoofslaapkamer se balkon front na die rivier.

Die huis het 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n braaikamer. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi.

Die braaikamer het 'n tafel met stoele en dit lei na 'n tuintjie met toegang tot die rivier.

Slaapplek

’n Bespreking by Skipskop2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Velddrif Quays 7, Velddrif, 7360, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Velddrif Quays 7, Velddrif, 7360, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c9cabe5d3a31bdf05652560c62539f72def7ebcbf52d19c0e6b8408048317728d76909c6e54f881253338368254343e809a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 7 Velddrif Quays Velddrif 7360 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787246627499 18.16655287368
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem