Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skitterland Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 107 resensies vir Skitterland Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rita H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita H

Baie lekker.

Was heerlik! Warm beddens, warm kaggelvuur.

Deon A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon A

Magnificent.

Great venue and host. 5 star all the way. Breakfast was great.

Deon A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon A

Marvelous experience.

It was wonderful. The host was an absolute star. The breakfast was scrumptious. I would highly recommend this venue. If you want to visit Sutherland.

Graham H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H

Outstanding.

Attention to detail, out of the top drawer. The host is just so passionate about the guesthouse, so she goes the extra mile on everything. Highly recommended!

Ingrid H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid H

Verblyf was perfek.

Dit was baie spesiaal om met ons kinders en kleinkinders daar te bly. Snoesig warm met baie bederf items in eenhede. Beslis die beste plek om in koue te bly! Die toppunt was die ontbyt, heerlike atmosfeer met kaggel wat brand. Dankie, dit was onvergeetlik.

Clement C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clement C

Five star experience.

Skitterland is a five star experience and we look forward to return to Sutherland.

Anneli H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli H

Skitterland was 'n warm en gasvrye heenkome in Sutherland.

Skitterland het goeie verblyf gebied in Sutherland. Ons is gehuisves in 'n ruim kamer agter op die werf en ons seun in die hoofhuis.

Marzaan L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzaan L

Welcoming, warm, great beds, breakfast and host.

Excellent stay in two beautiful and large rooms. One of the rooms also had a fireplace. The breakfast was fantastic and the host was great and welcoming! There is safe parking and the host had great recommendations for things to do.

Steven W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W

Baie gerieflike, veilige, netjiese, warm en interessante kuier!

Baie gerieflike, veilige, netjiese en warm gastehuis. Sal met groot graagte dit aanbeveel as jy baie lekker wil bly in 'n koue Sutherland. Volledig toegerus en stap afstand vanaf eetplekke en besienswaardighede. Wonderlike gasvrou wat ons tuis laat voel het en ons deurgaans op die hande gedra het. Die heerlikste ontbyte het elke oggend op ons gewag. Fantastiese plek! Kom hoog aanbeveel!

Tim M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim M

Cold outside, the room was pre-warmed, we sat in front of the fire sipping port.

Absolutely fantastic. We were spoilt by the most wonderful host. So caring and so kind.

Terance M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terance M

Enjoyed it immensely.

Great, highly recommend Skitterland.

Michelle V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

A fabulous guesthouse.

We had a wonderful stay at Skitterland. Anelia is a fantastic hostess, treating us to a sumptuous Karoo breakfast and helping us plan our day. Her attention to detail shows in the beautiful decor of the room and the well-tended garden. Staying at Skitterland was a definite highlight of our trip. Thank you, Anelia!

Marcel H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel H

Worth to come back!

Most pleasant stay. The owner delivers personalised business, gives lots of guidance on what to do, and keeps the rooms and beds warm.

Amanda S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Great option.

It was a lovely stay. Would definitely stay again.

Henri F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri F

'n Aangename ervaring.

Ons het lekker gebly. Veilige onderdak parkering vir voertuig. Ontbyt uitstekend. Smaaklik voorberei. Vriendelike ontvangs. Hulp met reelings vir besoek aan plaaslike besienswaardighede.

Pieter M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Awesome awesome awesome.

10 uit 10. Baie lekker gebly, skoon en baie goeie diens.

Mark S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

Great.

It was good, comfortable and clean.

Amanda M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Just perfect.

Lovely welcome. Delicious breakfast. Very helpful. Peaceful and comfy.

Sandra K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K

Uitstekend!

Heerlik gebly! Kamers pragtig met warm komberse!

Guy N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Guy N

Great traditional South African B&B.

Lovely host. Fantastic breakfast. Off-street parking. Lovely rooms. Splash pool.

Adriaan V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Uitstaande verblyf.

Die ontvangs was uitsonderlik gasvriendelik. Anelia het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sy het vir ons ook aandetes by restaurante in die dorp bespreek. Die ontbyte was uitstaande. Dankie.

Thys V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thys V

Goed genoeg.

Lekker blyplek. Sentraal in die dorp. Wel dalk te sentraal, vandaar die geraas van die straat af (maand einde drinkery). Een elektriese kombers het nie gewerk nie. 'Veiligheidshek' kan nie sluit nie.

Lukas M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas M

Gasvryheid op sy beste!

Het heerlik oorgebly by Skitterland Gastehuis op die 8ste Julie 2024. Die weer het saamgespeel en die sneeu het dik gele deur die hele dorp. Anelia het ons gesin welkom laat voel, en al was daar nie krag in die hele streek nie, het ons snoesig in die gemaklike beddegoed geslaap. Sal beslis weer kom kuier, en die keer kom kyk ons na die sterre.

Hendrik B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B

Heerlik en baie rustig, skoon en vars op Sutherland.

Ons het heerlik in 'n privaat selfsorgeenheid oornag, baie ruim en unieke uitleg, 4-ster gehalte!

Janene T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janene T

Good overnight.

Was good. Disappointed as host wasn't always available. Checked in after 4pm but she left the key in a pot and didn't welcome us and show us the room and facilities. At night we had load shedding which we weren't aware of, and she wasn't available to assist. She assisted with freezer space as we travelled with fish that needed to be frozen. Appreciated her assistance.

Hennie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E

Netjies en behulpsaam.

Stil en rustig met ou wereldse gasvryheid.

Carl S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S

Uitstekend en goeie waarde vir geld.

Ons sal enige tyd Skitterland aanbeveel.

Helene S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S

Wonderlike ondervinding.

Bederf jouself, gaan.

Leigh M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh M

We were hosted by Anelia, she made our stay very comfortable, delicious breakfast daily.

Highly recommend Skitterland. Rooms very comfortable, and amazing fireplaces that create perfect heat on a cold night.

Clinton K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton K

Hospitable and very warm.

We thoroughly enjoyed our stay in Sutherland and were fortunate enough to see snow.

Wouter D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter D

Puik verblyf en warm Karoo-gasvryheid.

Anelia gaan werklik uit haar pad om mens welkom en tuis te laat voel. Terwyl temperature buite tussen 0 en 1 grade gewissel het, was ons kamer heerlik warm, die bed gemaklik en die geriewe puik. Ook die ontbyt was heerlik, keurig voorgesit en meer as voldoende. Die hele ervaring is positief, van aankoms tot vetrek. Skitterland is 'n gastehuis waar jy as kliënt aankom en as vriend vertrek.

Vicki B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki B

Pragtige ou huis vol interessanthede.

Gasvry en vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt.

Amy-lara H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy-lara H

A wonderful stay in a charming guesthouse!

We had a perfect stay at Skitterland! Amelia, our host, was so helpful and gave superb advice! The rooms are comfortable, warm and have a personal touch. The breakfasts are amazing, it was both a feast for the eyes and the stomachs. We would highly recommend Skitterland Guesthouse (and have) to friends and family!

Jaco D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Plattelandse skoonheid.

Ons het lekker gekuier by Skitterland Gastehuis in Sutherland. Wonderlike plattelandse gasvryheid ervaar, warm geslaap en lekker geëet.

Alet V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V

Baie gerieflike, mooi en skoon akkomodasie met die beste vriendelikste diens en heerlikste ontbyt. Voel soos huis.

Anelia is 'n uitstekende gasvrou.

Christa J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J

Wamste gasvryheid, hartlikste mense, sielskos en familiegemak.

Anelia en haar span is nr 1.

Francois J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Lekker kuier in Sutherland.

Ek sal die gastehuis verseker aanbeveel by vriende.

Jayson O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayson O

The quality I have come to expect.

I have stayed at Skitterland several times and it has always been very good. The only thing I might change is to offer some thinner pillows as I found none thin enough for me. But everything else was fantastic, comfortable beds, excellent breakfast, good location.

Deon B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Heerlik gekuier in Sutherland.

Analia het ons heerlik laat tuis voel, sy is 'n uitstekende gasvrou. Heerlike ontbyt was met sorg bedien. Ruim kamers en warm water. Goeie bed en linne.

Desiré C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré C

Wish we could have spent more time at the guest house but unfortunately it was just an overnight stay.

Breakfast was amazing! Attention to detail is unbelievable. Anelia is the perfect hostess and made us feel extremely welcome.

Tabu V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Baie lekker gebly.

Derde keer hier. Alles baie goed gereël. Anelia doen meer as wat verwag word.

Rui M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rui M

Skitterend.

Baie lekker gebly. Die eienares het uit haar pad gegaan om dit spesiaal te maak.

Hennie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D

Ruim netjies en vriendelike ontvangs.

Uitstekende ontbytpakkie met koffie voorsien vir vroeë vertrek.

Madelein P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein P

Comfortable rooms with an amazing host.

Clean, walking distance. Friendly host, great home made breakfast.

Tertia M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia M

Anelia is 'n lieflike gasvrou. Vars blomme uit die mooiste tuin in die dorre Karoo, lekker beskuit, sjerrie.

Hibernia suite is ruim verby. Interessante en pragtige ou meubels. Mooi linne en handdoeke. Skitterskoon. Die ontbyt was heerlik. Genoeg kerse oral geplaas en selfs 'n flitslig vir beurtkrag. Ons kan Skitterland definitief aanbeveel.

Japie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Juweel in die Karoo!

Heerlike verblyf in Sutherland! Gasvryheid wat jou sal laat terugkeer na hierdie pragtige juweel van n gatstehuis. Baie dankie Anelia vir die wonderlikste ontbyt en dat jy ons verblyf so spesiaal gemaak het! Jy laat die steretjies van Skitterland Gastehuis vir seker helderder skitter!

Adele G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G

Spesiale bederf van begin tot einde!

'n Besoek aan Sutherland en verblyf van twee nagte in Skitterland se romantiese Taurus-suite was nét die manier om 'n reis na die Noord-Kaap af te skop. Elke aspek het bygedra tot 'n spesiale ervaring: die ruim en pragtig gemeubileerde vertrekke, ingeboude kaggel, luukse bed en beddegoed, reuse badkamer met dubbelstort en hoekbad, veilige parkeerplek, gerieflike ligging, die pragtige ou klipstoep vanwaar mens luilekker die wêreld kan gade slaan en die rus en vrede van 'n klein plattelandse dorpie. Anelia is boonop 'n puik gasvrou en het gesorg dat die hartlike ontbyt - so keurig voorgesit in die geselligste atmosfeer - sonder twyfel die hoogtepunt van elke oggend was! Wat 'n voorreg om daar te kon tuisgaan!

Deona S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deona S

'n Keurig en kreatief ingerigte plek.

Die besluit om by Skitterland te oornag was gebaseer op ander goeie resensies. Ons kan net saamstem dat Anelia mens vriendelik ontvang, geen moeite ontsien nie en dan met 'n heerlike ontbyt bederf. Sal beslis weer daar oorbly.

Christian M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian M

Cozy, great value and possibly the best stay available in Sutherland.

You'd be quite challenged to find a better stay than the Hibernia suite in Skitterland Gastehuis, it has everything you need in it. Breakfast was a great inclusion. The heater, electric blankets, and aircon help ensure you keep everything at the temperature you want, along with the ability of the braai place.

Errol E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol E

Lekker snoesig en warm in die koue.

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Die kaggel en elektriese komberse was absolute wenners in die koue. Vyfster ontbyt!

Retha M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M

Baie tevrede.

Aangenaam verras. Eienaar ongelooflik hulpvaardig en ingestel op detail en gaste se behoeftes.

Susan H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Rustig, uitgerus.

Baie rustig, doodstil area, lekker gerus.

Miemie N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie N

Verblyf uit die boonste rakke asook die ontbyt.

Dit was my tweede keer dat ek hier oorgebly het. R650 per persoon met ontbyt ingesluit, voorwaar 'n winskopie.

Andrea E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea E

Unique, friendly and comfortable.

The host was amazingly friendly and warm. Helped plan our dinner and really guided us and made sure we are most comfortable. The breakfast was really great! This is really an amazing place to stay.

Barry S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S

Nice and central in town, very close to the only restuarant and pub and warm hospitality.

Host went out of their way to help us. Good off-street parking and security for your car too.

Len E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len E

Besonderse gasvryheid en kliëntediens - baie dankie!

Ons is gul ontvang en het gou tuis gevoel. Die aanbevelings van wat om te doen in Sutherland het ons besoek 'n groot sukses gemaak. Terug in die gastehuis het 'n lekker warm bed op ons gewag na ons Sterland besoek waar dit nogal koud was. Die volgende oggend se smaaklike ontbyt was die beste op ons hele toer!

Tabu V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Skitterend by Skitterland.

Lekker gebly. Fantastiese gasvrou. Skitterende ontbyt. Uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel. Gaan bly daar. Jy sal nie spyt wees nie!

Christo S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Perfekte Karooverblyf.

Die verblyf en gasvryheid het al ons verwagtinge oortref. Anelia was 'n gasvrou duisend en het ons na al die besienswaardighede verwys. Die ontbyt is by verre die beste in die Karoo. Ons sal beslis almal verwys.

Liza M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M

Wonderlike ervaring.

Pragtige gastehuis, eienaar het uit haar pad gegaan om dit vir ons onvergeetlik te maak. Ons waardeer dit so. Heerlike ontbyt gehad. Alles is uit die boonste rakke.

Neels H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels H

Heerlik.

Gasvryheid baie goed.

Pieter U - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter U

Geriefliek en goed toegerus vir die koue winter.

'n Lekker blyplek vir 'n wegbreeknaweek in Sutherland.

Gordon B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon B

Loved the Hernia room.

Very comfortable stay and the breakfast was the best we have had on our tour.

Sybrand D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sybrand D

Aangename en imposante oornagverblyf. Vriendelike en behulpsame personeel.

Die Viktoriaanse huise was nog altyd vir ons 'n trekpleister. Skitterland is goed versorg en netjies. Die massiewe klipvloere op die stoepe was vir my as geoloog veral opvallend. Parkeerplek was velig. Anelia, die gasvrou, het ons vriendelik ontvang en die ontbyt met die Roggeveld-skaaptjops was uitstekend.

Ina D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Groot, netjiese kamers.

Pragtige plekkie. Anelia was baie vriendelik en gasvry. Het vir ons lekker koffie en sappies met energy bars gelos vir volgende oggend aangesien ons vroeg gery het. Sal dalk aanbeveel dat hulle dink aan watertenk aangesien daar waterbeperkings is.

Tabu V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Wonderlik. Van die ontvangs tot by die uitklok!

Sal terug gaan as daar 'n manier is!

Malcolm F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm F

Relaxing, quiet, spacious and comfortable accommodation.

The owner was helpful and easy to talk to and willing to arrange reservations at places to see. The breakfasts provided are very enjoyable and filling. The location is very good and within walking distance to interesting sites and restaurants. Obviously, the night sky with all the stars is a wonderment.

Piet S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

So netjies en keurig gemeubileer. Linne en handdoeke puik toestand.

Van ontbyt tot netheid van kamer is van hoogstaande gehalte. Personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Lydia N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N

Ideale verblyf op Sutherland.

Ons kamer was ruim, smaakvol en goed toegerus. Dit is ook net langs veilige parkering geleë. Anelia is 'n puik gasvrou, uitgeknip vir haar bedryf. Die ontbyt was heerlik, met 'n goeie sisteem wat gaste vooraf keuses laat aanteken. Dis jammer dat daar 'n watertekort is op Sutherland, maar dit doen geensins afbreuk aan die gehalte van 'n kuier op díe oulike dorp nie.

Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Sutherland op sy beste.

Sutherland op sy beste.

Carol G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol G

Wonderful winter weekend away.

If you want a guesthouse with character and cleanliness, then Skitterland is the place to go. Anelia was a superb hostess, who made sure we were well looked after and kept warm. Nice Sherry surprise in the rooms upon arrival, lovely fireplaces, electric blankets, delicious breakfasts and walking distance to the restaurants in town. We will definitely go to Skitterland again.

Alta N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta N

Fantastiese verblyf.

Heerlike verblyf. Die ligging is perfek en loopafstand van alles. Die klein details is wat die verblyf maak, van die winterlakens tot die heerlikste ontbyt met tuisgemaakte konfyt.

Chrisna R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna R

Skitterend.

Gastehuis was pragtig. Boereontbyt uit die boeke. Lekker warm geslaap in die koue en die kaggel in die kamer was 'n bonus. Gasvrou was baie aangenaam en behulpsaam en sy kan kosmaak. Ons het heerlik gekuier in Sutherland.

Boyd G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boyd G

Lovely house, clean and comfy!

Safe, clean and cosy, with a delicious breakfast!

Martie C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C

Excellent food, excellent accommodation and excellent hospitality!

One of the best ever!

Hester D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

Great value for money.

Clean and neat. The breakfast was excellent. Well prepared during loadshedding. Had a comfortable stay.

Pierre V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Fantasties

Uitstekende ontangs. Alles was 'n plesier, verblyf, ontbyt en kostes. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Marisca H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisca H

Aangenaam.

Sutherland is 'n pragtige dorp om te besoek. Ons het die sterrekyk saam Jurg by Sterland baie geniet!

Trudie L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie L

Luukse ou wêreld se sjarme.

Pragtige oudhede in 'n luukse ruimte. Soveel aandag aan detail.

Albe S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albe S

Goeie waarde vir geld. Vriendelik ontvang.

Baie vriendelikke gasvrou. Groot, skoon kamer. Heerlike ontbyt.

Martin H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H

Ongelooflik en baie vriendelike gasvrou!

Baie vriendelike gasvrou en ontvangs, pragtige plek, mal oor die oudhede en baie lekker ontbyt!

Ferdo M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ferdo M

Sutherland was bakgat!

Die kamer was OK, maar nie eens 'n klerekas nie! Maar bietjie beknop, maar ek veronderstel OK vir een nag.

Monica E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Monica E

Teleurgesteld.

Niemand by die gastehuis toe ons opdaag nie. Moes 10 minute wag. Dame baie onvriendelik. Gastehuis baie donker binne. Dame het alles afgerammel en toe gery. Eetplek baie beknop.

Carine V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V

Soveel en meer!

Heerlik gebly by Skitterland! Sal verseker terug gaan!

Leon W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Uitsonderlik lekker gekuier.

Ons gasvrou, Anelia, het ons hartlik verwelkom en die lekkerste ontbyte gemaak. Die kamer en leefvertrek is besonder ruim met 'n kaggel en sjerrie asook koffie/tee en beskuit.

Vivian B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian B

Baie lekker, sal weer gaan.

Ontbyt uitstekend asook akkommodasie.

Natalie B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie B

Skitterend!

Welcoming! Attention to details! Comfort! Spoils! Loved it!

Raymond M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond M

Skitterland is 'n goeie opsie vir net een nag of 'n langer kuier.

Ontbyt en die diens is van die beste wat ons nog gehad het.

Hannes M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes M

Gasvry, netjies, aandag aan detail.

Heerlikste ontbyt en pragtige kamers met alles wat nodig is.

Calie E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Calie E

Lekker gebly en ontbyt was ingesluit. Baie vriendelik ontvang.

Ons het twee kamers in huis gehad met een badkamer met net 'n bad. Het my stort gemis. Vriende wat ons in die gastehuis ontmoet het, het in die kamers gebly wat nie deel was van die huis nie en was blykbaar uit die boeke. Miskien iets om voor te vra as jy oorweeg om daar te oornag.

David F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David F

Home away from home.

A beautiful old house within walking distance of all restaurants.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Tuiste weg van die huis.

'n Pragtige ou huis, stapafstand van al die restaurante.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Martie G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie G

Dit was fantasties.

Ons is so vriendelik deur die gasvrou ontvang, sy het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel, sy het reëlings namens ons getref om aktiwiteite te doen. Kamers was baie mooi skoon, gerieflik en warm. Ontbyt uit die boonste rakke.

Charlotte L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L

Baie nice.

Wonderlike plek en nice!

Hannelie R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie R

Annelien was baie hulpvaardig en haar ontbyte heerlik!

Dit was baie lekker en die vertrek ruim en fantasties met alles wat kan warm maak teen die koue!

Elsa V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Wonderlike verblyf op Sutherland.

Sal Skitterland hoogs aanbeveel.

Hanli S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli S

Luuksheid in die Karoo.

Gerieflik, ruim, luuks, warm, skitterend. Alles woorde om hierdie gastehuis mee op te som. Die gastekamer in die tuin het sy eie binnebraai, en dis 'n groot bonus.

André S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André S

Vriendelike ontvangs. Verblyf netjies en skoon. Ontbyt lekker. Dankie!

Sien sterre.

Lesley S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley S

Delightful friendly accommodation.

We had a lovely stay and wonderful breakfast. Very friendly service. White linen. Electric blankets for freezing nights. Totally delightful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike vriendelike verblyf.

Ons het heerlik gebly en heerlike ontbyt gehad. Baie vriendelike diens. Wit linne. Elektriese komberse vir koue aande. Heel aangenaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dion S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dion S

Lovely and clean.

We were impressed with cleanliness of accommodation and general good service. The room was very comfortable and we enjoyed the breakfast.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige en skoon.

Ons was beïndruk met die netheid van die verblyf en algemene goeie diens. Die kamer was baie gemaklik en ons het die ontbyt geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Fanie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

The Best in Town!

The GM was professional even with the power outage. We enjoyed staying there especially in the cottage. However we recommend that a generator is acquired for power outages.

Sarona V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarona V

Heerlike verblyf, baie sentraal, ongelukkig waterprobleme ervaar.

Ons kamer was ruim en goed toegerus. Ons het die kaggel en warm komberse waardeer gedurende die sneeu. Dis te verstane dat die dorp water en kragprobleme mag ondervind ten tye van storms, maar 'n gastehuis van so 'n kaliber behoort voorsiening te maak vir sulke omstandighede, sodat gaste ten alle tye water, asook warm water tot hulle beskikking het.

Susan D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Pragtig en gerieflik geleë.

Ontbyt was baie lekker. Die kommunikasie tussen my en die gastehuis was nie na wense nie, ons moes wag sodat die gastehuis oop gesluit kon word met ons aankoms. Die diens oor die algemeen is onvriendelik.

Skitterland Gastehuis se terugvoer

Goeiedag Susan,

Baie dankie vir die terugvoer.

By die gastehuis is 'n kontaknommer teen die deur. Alle gaste wat na 15:00 arriveer, moet my kontak sodat ek kan kom oopsluit. Tot dusver was daar nog nooit 'n probleem nie want ek woon slegs 'n paar blokke van die gastehuis af.

Ek is jammer om te sien dat julle my as 'onvriendelik' ervaar het. Dit was beslis nie my intensie nie aangesien ek graag alle gaste hartlik wil verwelkom.

Groete,
Annelien

Skitterland Gastehuis
Christa R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christa R

Gemiddeld.

Taurus-kamer is baie ruim. Dit is 'n baie ou huis so die beligting is nie baie goed nie, so ek wil kan sien dat die kamer skoon is, nou wonder ek nog daaroor. Die shower skep 'n goeie indruk tot jy gaan shower, die water toevoer is nie konstant nie dit hou aan wegval. So dan staan jy vol seep en wag en koud kry. Vir so baie geld per nag is dit nie reg nie.

Blanche V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche V

Pragtige gastehuis, vriendelike mense.

Sien sterre.

Drikie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikie S

Warm, quiet, clean, neat, comfort.

The hostess is a soft kind gentle soul that makes Skitterland the place to rest. Premises as super neat and clean, Food (breakfast) fresh fruit is high quality and high standard. Choices of breakfast, and all done with so much taste. Bedroom (Taurus) was so comfortable, underfloor heating in bathroom was such a luxury. Electric blanket / blankets / winter bedding and the most awesome high quality bed to rest on. Coffee facilities made it possible to make our own hot chocolate to enjoy in front of the fireplace in the evenings. But most appreciated of all is the fact that before we left on a snowy Sunday morning we were asked to phone as soon as we are at the Matjiesfontein Crossing (about an hour and half drive) as if we don't call the hostess will contact the police to come search for us as there are no mobile phone services when going through the mountain pass. That was such a comfort to know should something happen someone will be on their way. Thank you for a wonderful experience and stay at Skitterland Gastehuis.

Anna-maria F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-maria F

Fantastiese verblyf!

Ons het dit verskriklik geniet om by Skitterland te bly. Die kamer was (Hibernia) was baie gerieflik, ruim en netjies asook ondervloerse verhitting en 'n lugversorger. Die binnebraai was ook 'n wenner. Skitterland se ontbyt is fantasties. Ek sal beslis weer hier kom bly.

Dirk B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Dit was baie lekker om by Skitterland te kon bly.

'n Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou wat ons verblyf in Sutherland baie aangenaam gemaak het. Skitterland is 'n wonderlike gastehuis in die hart van Sutherland.

Pierre L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre L

Kwaliteit.

Skitterland Gastehuis moet net die tye van inklok goed deurgee. Anders as dit was die diens en plek baie goed.

Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 15, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7a51de9fb7dbf655696158403fe995fd4956ab1853b9ccaea437d119169f5590d438c4e5529281c95445418550ad2f45451?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 15 Piet Retief Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.396743 20.660831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang