Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skála Guest Farm

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Nicol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Skála Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elzbeth B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzbeth B
Saam met vriende

Wonderlik - rus vir die siel.

Ons het ongelooflik lekker gekuier by Skála en sal vir seker weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H
Saam met vriende

Plaas wegbreek.

Ons het ons tyd by Skála vreeslik baie geniet. Die plaas is 'n groot bederf, regtig baie mooi. Die aande om die boma onder die sterre was beslis die hoogtepunt. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl D
Gesin met tieners

Peaceful.

Our stay was a lovely one, very comfortable rooms and a tranquil setting. Unfortunately, there was no microwave or toaster, which affected some of our meal plans, but the setting itself was lovely and probably better for friends and couples vs families. It rained quite a bit while we were there, which was lovely, but since the patios were not covered, we were largely indoors. Nonetheless, it was a beautiful stay and we loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K

Altyd 'n lekker plek vir ons groep!

Groep van 13 vir 'n jag en 'n kuier by 'n groot vuur. Nicol en sy span staan altyd reg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Wat 'n wonderlike plek. Verblyf is uitstekend. Uitsig is ongelooflik. Vriendelikste staff. Sal beslis weer en weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skála Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Roelien. Ons sien uit om julle 'n volgende keer weer op Skála te verwelkom.

Skála Guest Farm
Gerrie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie D
Saam met vriende

Verskriklike mooi lodge van ongelooflike hoë kwaliteit teen 'n baie billike prys.

Baie mooi lodge. Baie prakties uitgelê en van hoë gehalte. Plaasbestuurder was baie behulpsaam en ook werkers. Dis 'n ongelooflike mooi plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skála Guest Farm se terugvoer

Dankie Gerrie. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.

Skála Guest Farm
Dirkie R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie R
Saam met vriende

Uitmuntend.

Beste plek vir familie ontspanning. Stukkie hemel op aarde. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skála Guest Farm se terugvoer

Dankie Dirk. Dit was lekker om julle groep hier te hê. Ons sien julle 'n volgende keer weer. Nicol

Skála Guest Farm
Jaco N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Puik ligging bo op koppie, gebou vir kuier saam vriende en familie!

Skala het ons hoogs beindruk, soveel beter as die fotos. Die hoof area waar mens kuier het pragtige uitsigte waar mens lekker kan braai, swem en kuier. Die staf en bestuur is baie deeglik en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Skála Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, Jaco. Ons is bly julle het die plek geniet. Julle is enige tyd weer welkom hier by ons. Nicol Martin

Skála Guest Farm
Vanaf
R7 050
per nag, vir 15 mense
Vanaf
Vanaf R7 050
per nag, vir 15 mense
Vanaf
R7 050
per nag, vir 15 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5,8 km vanaf die R526, Erfdeel 2 en 6 van Selati Ranch, 15,9 km vanaf Gravelotte, 0895, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55d83e6118da98487baada538fdfb819e76fc3d3e204dfcd1a36c0905e6f4f4dde2b6f9bd949984ef22e7caae6b0257e03f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 050 per nag, vir 15 mense 8 5 1 5 5.8 km from the R526 Portion 2 and 6 of Selati Ranch 0895 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.041112458734 30.661270029153
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem