Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skoenlapper Holiday House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elizabeth-Oosrylaan, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Skoenlapper Holiday House is 'n lieflike waterfront-vakansiehuis op die kanale van Port Owen, Velddrif. Die huis het 'n privaat jetty en bied maklike toegang tot die waterweë van die marina en die Bergrivier.

Dié dubbelverdiepinghuis word nie deur beurtkrag geraak nie en beskik oor 5 slaapkamers wat slaapplek aan 10 gaste of 8 volwassenes en 2 kinders bied. Daar is 4 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed wat geskik is vir kinders of 2 volwassenes op die onderste dubbelbed. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet het. Die ander 2 gedeelde badkamers het storte.

Die kombuis is toegerus met 2 yskas-vrieskaste, 'n gasstoof met 'n oond, mikrogolfoond en etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die aparte leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en daar is 2e ingeboude braai-areas. Die huis lei na 'n balkon met 'n lieflike uitsig oor die marina.

Gaste kan bootritte op die rivier geniet, voëlkyk, roei op die kanale, swem by die naaste strande en seiljag in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Skoenlapper Holiday House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Skoenlapper Holiday House
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Ligging

  • Elizabeth-Oosrylaan, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Skoenlapper Holiday House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elizabeth-Oosrylaan, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce9c02377ede62d5ad3223d0efd74ee9a7c26c7a668c08fb1a808f670eba7b2cc155b8a2f485da12ad2f753703eeb326caab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 106 Elizabeth East Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -32.788938701169 18.15351185582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem