Skulpies Cottage Langezandt
8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3098 Spifies Place, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Skulpies Cottage bied selfsorgverblyf in Langezandt, in die kusdorpie Struisbaai. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n groep wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Verblyf word in 'n huis en 'n gastekothuis gebied wat saam slaapplek vir tot 8 gaste het. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, terwyl die gastekothuis 'n oopplan-uitleg met slaapplek vir 2 gaste het.
Die huis se hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die gaste in die tweede en derde slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n stort. Die gastekothuis het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel in die leefarea. Hierdie kamer bied toegang tot 'n tuin met 'n gazebo, braaigeriewe en 'n swembad.
Die binnehof is teen die wind beskut en gaste kan steeds langs die swembad ontspan as die wind op die strand waai.
Die perseel het ook 'n motorhuis met parkeerplek vir 2 klein voertuie.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 169
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 3098 Spifies Place, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3098 Spifies Place, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang