Skulpietjie
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kajuitlaan 25, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Skulpietjie bied 'n uitsig oor die see en is 'n knus selfsorgwoonstel vir 4 gaste, net 580 m vanaf die strand in Jongensfontein.
Daar is 5 trappe na die woonstel en die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n enkelbed en 'n rusbank in die leefarea. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie en oondjie, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die leefarea het 'n TV met vol DStv-kanale en 'n binnebraai en bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n braai-area en 'n mooi uitsig.
Slaapplek
’n Bespreking by Skulpietjie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Colette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 2
Ligging
- Kajuitlaan 25, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Skulpietjie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Jongensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kajuitlaan 25, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom