Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skurwekop Cabin

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 90, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Skurwekop Cabin bied moderne selfsorgverblyf met 'n uitsig op die Skurwekopberg in Rosendal. Dit is gerieflik op die rand van die dorp geleë, sodat gaste die rustigheid, waarvoor dié area so bekend geword het, behoorlik kan geniet.

Hierdie stylvolle huisie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gegalvaniseerde staalbad buite waarin gaste kan ontspan terwyl hulle die sonsondergang bewonder, asook 'n pragtige plaasstyl-plonspoel met 'n pragtige uitsig.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, elektriese oond, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis-eiland dien ook as 'n etenstafel. Die sitarea het rusbanke en 'n klein, losstaande kaggel. Die sitarea het baie natuurlike lig en 'n pragtige berguitsig.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Skurwekop Cabin is naby 'n hele rits van Rosendal se winkels en restaurante geleë.

Die eiendom is op 'n groot erf wat veilig omhein is vir honde.

Slaapplek

’n Bespreking by Skurwekop Cabin sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Skurwekop Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 133

Jaar gelys 3

Ligging

  • De La Harpe-straat 90, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Skurwekop Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 90, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13924dabbfb5275993f2a2146ebd6e0b2e5a7c7d36d3e6f8cde80a496cf8634f69c45915b603e8526e952623d6024c0e3b5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 90 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.499131 27.926384
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem