Sleep Haven Self-Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bobby Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 4
Opsomming van Resensie
Christo L - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gebly en geslaap.
Sleep Haven Self-Catering se terugvoer
More Christo.
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was vir ons lekker om jou by ons te verwelkom. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete, Bobby en Vic
Martin M - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was aangenaam om daar te oornag.
Sleep Haven Self-Catering se terugvoer
Goeie more, Martin.
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Dit was vir ons lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Bobby en Vic
Trudy Mnisi M - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Sleep Haven Self-Catering se terugvoer
Good day.
Thank you for the great review. It was a pleasure to have you here. We hope to see you soon.
Kind Regards
Bobby
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nagapiestraat 6, Nelspruit Uitbreiding 22, Mbombela, 1201, Mpumalanga
- Geen kinders onder 17