Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep On 7 Guest Rooms

Gastehuis
Sleep on 7 Guest Room
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n tee- en koffieskinkbord. Daar sal 'n waaier in die somer en 'n verwarmer in die winter wees.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Slegs die kamer. Handdoeke en linne word voorsien.

Huisreëls

Matrasse kan voorsien word vir kinders teen 'n ekstra fooi.
Rook word nie in die kamers toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Daar is 'n kat en 2 honde op die perseel, maar hulle sal nie in die kamers ingaan nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Setaria-straat 7, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA233f89d3bddcd10e3646243fba35a32a0d8ca241934d4f1d6aa0a333345d7cf20122699e0ac87725f3b1294e07e36468a215?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 7 Setaria Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.15714 25.62614
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem