Sleep on 7th
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Straat 61A, Bergbron, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sleep on 7th is in 'n stil doodloopstraat in Bergbron geleë en bied 2 eenhede wat albei slaapplek vir 2 het.
Gaste kan Suite 1 of Suite 2 bespreek en elke suite het 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elke eenheid het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het elke eenheid 'n TV met DStv.
Braaigeriewe is in die privaat tuin beskikbaar en daar is ook parkeerplek.
Sleep on 7th is 1 km vanaf Die Berg Medicross en 5 km van die Mayo Clinic af. Randburg bied verskeie trekpleisters en doendinge, soos Lion Park en Croc City-krokodilplaas in Fourways.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 7de Straat 61A, Bergbron, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Gaste dink Sleep on 7th het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bergbron Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Straat 61A, Bergbron, Roodepoort, 1709, Gauteng