SleepOver Orpen Gate
- Kapasiteit: 60 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte van die plaas Welverdiend 206 KU, Orpen-hek, 1108, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R940 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SleepOver Orpen Gate bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf naby die Orpen-hek na die Krugerwildtuin. Dit is die ideale basis vir daguitstappies na die Krugerwildtuin of om by te stop voordat gaste na die park reis. Die verblyf is ideaal vir sake- en vakansiereisigers.
Daar is 2 enkelbed-, dubbel- en gesinskamers. Elke kamer het lugversorging, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort, lessenaar en 'n yskassie. Elke kamer het ook skuifdeure wat na ’n veranda buite lei waar daar tafels en stoele in die tuin is.
Daar is slegs gratis WiFi by ontvangs. Die eenhede word daagliks skoongemaak en daar is braaigeriewe op die perseel.
Daar is ’n gerieflikheidswinkel op die perseel met pasteie, verhit-en-eetmaaltye, sowel as alkohol. Daar is ook ’n veranda met sitplekke waar gaste koffie kan geniet. Die winkel is ten volle gelisensieer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom het 24 uur-sekuriteit met gewapende reaksie.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 205
Jaar gelys 3
Ligging
- Gedeelte van die plaas Welverdiend 206 KU, Orpen-hek, 1108, Mpumalanga
- Gaste dink SleepOver Orpen Gate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kruger tot Canyons Mpumalanga
- Kapasiteit: 60 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte van die plaas Welverdiend 206 KU, Orpen-hek, 1108, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom