Slievyre Game Farm
Opsomming van Resensie
Sanet F - Feb 2022
Gemiddeld
Fantasies, baie meer as wat ons verwag het. Rustig, stil en pragtige natuur.
Deona H - Feb 2022
Gemiddeld
Gawe bestuurder. Baie behulpsaam.
Priscilla G - Jan 2022
Gemiddeld
Excellent, neat and well equipped, enough space and in a peaceful area.
Ronel B - Des 2021
Gemiddeld
Ontspanning op sy beste.
Anet V - Des 2021
Gemiddeld
Heerlik ontspannend.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Baie dankie Anet.
Francine B - Des 2021
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Harold D - Nov 2021
Gemiddeld
All as promised.
Bertha O - Okt 2021
Gemiddeld
'n Heerlike ervaring.
Fanie V - Sep 2021
Gemiddeld
Pragtig en het lekker geslaap.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Baie dankie Fanie. Ons waardeer dit opreg.
Chris V - Mrt 2021
Gemiddeld
Great, clean place to stay.
Retha E - Feb 2021
Gemiddeld
Netjies, veilig, pragtige uitsig!
Slievyre Game Farm se terugvoer
Baie dankie Retha. Ons waardeer dit opreg.
Natalie V - Jan 2021
Gemiddeld
It was really peaceful, stunning views and well looked after.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Thank you for the review Natalie, we really appreciate your feed back.
Keenan D - Jan 2021
Gemiddeld
Tranquil, restful, lovely, great, exciting.
Lees meerSlievyre Game Farm se terugvoer
Thank you Keenan. We look forward to welcoming you back to Slievyre in the future.
Linda V - Jan 2021
Gemiddeld
Pragtig, rustig, mooi en die kombuis is baie prakties. Die kaggel in die kombuis is ’n absolute wenner.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Baie dankie, Linda.
Dries V - Des 2020
Gemiddeld
Beslis die moeite werd.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Baie dankie Dries.
Annolien D - Nov 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam en rustig.
Lees meerSlievyre Game Farm se terugvoer
Baie dankie Annolien.
Charles C - Nov 2020
Gemiddeld
Rustige wildsplaas-verblyf.
Susan E - Feb 2020
Gemiddeld
Baie rustige mooi blyplek.
Makhosazana M - Jan 2020
Gemiddeld
Peaceful.
Hanlie N - Jan 2020
Gemiddeld
Stil, rustig en ontspannend!
Lees meerSlievyre Game Farm se terugvoer
Baie dankie Hanlie.
Erna S - Jan 2020
Gemiddeld
Heerlik!
Jenny P - Jan 2020
Gemiddeld
Amazing location. Beautiful sunsets. It was an amazing getaway.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Thank you Jenny, hope to see you soon.
Tjaart S - Des 2019
Gemiddeld
Stil en rustig.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Baie dankie Tjaart.
Riana J - Nov 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld. Pragtige plaas en skoon.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Baie dankie, Riana. Ons waardeer die terugvoer.
Natalie V - Nov 2019
Gemiddeld
Absoluut wonderlik. Ek sal teruggaan.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Thank you, Natalie, we look forward to your next visit.
Sharon W - Okt 2019
Gemiddeld
Die natuur op sy beste, so rustig. Die aanbieding was ver bo my verwagtinge.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Nature at it's best, so peaceful. The hosting was way beyond my expectations.
I chose Slievyre Game Farm to get some peace and quiet. All day long wild animals walk right by the fence in front of the chalet. The birdlife was amazing. The game drive was such a great experience, in full 4x4. Up hills and down in the valleys. The game was plentiful and the host was so informative. I honestly wish I had stayed much longer. The photo opportunities were endless! My grateful thanks and best wishes accompany the special people running the farm.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Karen M - Sep 2019
Gemiddeld
Comfortable, well-equipped accommodation in a beautiful setting.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Thank you, we look forward to your next visit.
Riaan B - Apr 2019
Gemiddeld
Fantastic stay at the farm.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Thank you Riaan.
Vivian D - Apr 2019
Gemiddeld
Nice spot, quiet and secluded.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Thank you Vivian.
Robert V - Apr 2019
Gemiddeld
Wonderful and very peaceful experience.
Francelle S - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie rustig en ongelooflik mooi.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Baie Dankie Francelle, kom kuier weer by ons.
Bruce M - Apr 2018
Gemiddeld
Lovely accommodation especially the lapa and fire with abundant bushveld wood. Have already told friends to go there.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Thank you Bruce.
Danie M - Jan 2018
Gemiddeld
Aangename, vriendelike mense. Mense altyd gewillig om te help. Verblyf was sorgeloos. Genoeg hout wat verniet was. Sal weer hier kom bly.
Gawie V - Jan 2018
Gemiddeld
Rustige verblyf met net die natuur om te geniet!
Lees meerSlievyre Game Farm se terugvoer
Baie dankie Gawie, ons waardeer die terugvoer.
Chris D - Jan 2017
Gemiddeld
Ontspannend.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Baie dankie Chris.
Hendrik V - Mrt 2016
Gemiddeld
Ons het rustig ontspan in 'n natuur omgewing met wandelpaaie en pragtige natuurskoon, tog alle geriewe van 'n huis geniet.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Thank you so much for your review. Blessings Sarah
Piet F - Mrt 2016
Gemiddeld
Baie stil en gerusstellend. Mens geniet die natuur.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Baie dankie Bennie, kom kuier weer.
Wicus V - Feb 2016
Gemiddeld
Baie rustige en netjiese plek.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Dankie Wicus, hoop hy het lekker geswem. Beste wense
Andries V - Jan 2016
Gemiddeld
Pragtige omgewing en geriewe met als wat nodig is.
Slievyre Game Farm se terugvoer
Thank you Andries, we appreciate your wonderful review. Blessings for the year ahead.
Geraldine N - Jan 2016
Gemiddeld
Awesome!
Slievyre Game Farm se terugvoer
Thank you Eduan and Geraldine. All the best for the year ahead.
Kind regards,
Sarah
Erwin Zwart A - Nov 2015
Gemiddeld
Heerlijk rustig gelegen op een erg mooie locatie!
Slievyre Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Erwin. Ek is baie bly om te hoor dat julle veilig tuis is. Al die beste wense vir die nuwe jaar.
Lizelle C - Apr 2015
Gemiddeld
Baie aangenaam en rustig!
Tinet D - Feb 2015
Gemiddeld
A great getaway!
Linda G - Jan 2015
Gemiddeld
Wonderful getaway, very relaxing, tranquil environment, visible game and the facilities were clean and well equiped.
Lees meerWillem W - Jan 2015
Gemiddeld
Lekker gerus en gekuier saam met die familie! Perfekte weer!
Martin F - Nov 2014
Gemiddeld
Wonderlik, rustig en 'n absolute fees.
Marcel V - Okt 2014
Gemiddeld
A hide-away jewel. To be recommended.
P S D - Sep 2014
Gemiddeld
Baie bekostigbare verblyf en dis 'n heerlike ervaring om te kan stap op die plaas.
Mariana T - Mrt 2014
Gemiddeld
Dit was 'n fantastiese plek.
Marieta C - Jan 2014
Gemiddeld
Fantasties!
Helena G - Des 2013
Gemiddeld
A wonderful stay
Carol K - Nov 2013
Gemiddeld
Wonderful apart from the rain
Ntokozo M - Okt 2013
Gemiddeld
We had an awesome stay
Alistair B - Sep 2013
Gemiddeld
Not perfect but damn good!
Heila S - Mei 2013
Gemiddeld
Peaceful
Lees meerMaureen V - Jan 2013
Gemiddeld
An awesome stay
Jan P - Des 2012
Gemiddeld
Excellent get away,for peace and quite. Away from the maddening crowd
- Kapasiteit: 25 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D416, , Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom