Small Wonder Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 11 Jan 2020 tot 31 Mrt 2020.

Beskrywing

Small Wonder Bed and Breakfast is in Swakopmund geleë en bied pragtige kamers wat slegs 1 km vanaf die strand is.

Gaste het 'n keuse tussen 3 kamers; Sea Horse, Sail Boat en Anchor. Elke kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer; 2 kamers het slegs 'n stort en die derde kamer het 'n bad en 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien en strandhanddoeke is op aanvraag by ontvangs beskikbaar.

Rook is verbode in die kamers en het plafonwaaiers, energiebesparingsverwarmers, TVs met Hotel Bouquet DStv, elektroniese kluise, WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, asook 'n mini-kroeg. Elke kamer lei na 'n tuin waar gaste kan rook.

Ontbyt word in die eetkamer voorsien en ander maaltye is op versoek beskikbaar. Let asb. die eienaar woon op die perseel en ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Kinders jonger as 16 jaar kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Small Wonder Bed and Breakfast is slegs 2 km vanaf Platz Am Meer Mall en gaste kan verskeie trekpleisters soos die Swakopmund Museum of die National Marine Aquarium en doendinge soos sandplankry of vierwiel-motorfietsry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Small Wonder Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 R1 275 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af. Geldig vanaf 11 Jan 2020 tot 31 Mrt 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za