Smithfield House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Smithfield House is in Smithfield geleë, 130 km vanaf Bloemfontein op die N6, wat dit die ideale oornagplek op alle groot roetes maak. Die huis is op ’n stuk grond van 5 akker geleë en bied ’n egte plattelandse ervaring met geriewe op jou voorstoep, terwyl die hoenders en bokke vrylik rondbeweeg. Ontspan op die veranda terwyl jy die sonopkoms- of ondergang geniet, of na die pragtige sterrehemel kyk ver weg van alle geraas.

Verblyf is beskikbaar in 3 gaste-suites wat slaapplek vir 2 volwassenes het. Elke suite is individueel versier en gemeubileer. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die dorpie lê in die skaduwee van 2 koppies met ’n uitsig oor die platteland. Daar is ’n 9 putjie-gholfbaan langs die N6 en die dam en koppies daar naby verskaf vele geleenthede vir voetslaan, bergfietsry, draf of kanovaart.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Spaans

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Smithfield House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R925 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za