Paternoster Akkommodasie by Smugglers' Cottage | LekkeSlaap
+53

Smugglers' Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonkwasstraat 50, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Smugglers' Cottage bied verblyf in die stil dorpie, Paternoster. Die eenheid is 80 m vanaf die strandfront.

Dié huis het verskillende verdiepings en beskik oor 3 slaapkamers wat elegant versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met moderne toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale.

'n Heerlike tweegang-ontbyt word in die oopplan-kombuis, -eetarea of buite in die tuin bedien. Daar is 'n eerlikheidskroeg met 'n versameling wyn en bier beskikbaar.

Die gemeenskaplike sitarea het 'n kaggel en bordspeletjies. Gaste kan langs die swembad of in die pragtige binnehof met bougainvilleas, vetplante en potplante ontspan.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Smugglers' Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sonkwasstraat 50, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smugglers' Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonkwasstraat 50, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAis8inIKhDDLh7MXe8hwiHq2M7xb6HDiZZOOdDfezP9y2GfLqgJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 50 Sonkwas Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -32.81259 17.88213
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za