LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sneeuberg Guest House & Backpackers | LekkeSlaap
+15

Sneeuberg Guest House & Backpackers

3 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R340 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sneeuberg Guest House & Backpackers is in 'n stil straat in die rustige dorpie, Nieu-Bethesda, geleë. Dis ongeveer 230 m van die middedorp af. Die dorp is veral bekend vir die Helen Martins Uilhuis. Sneeuberg Guest House & Backpackers se akkommodasie werk met sonkrag en is selfonderhoudend.

Daar is 'n gesinskamer en 'n slaapsaal. Die gesinskamer het slaapplek vir 4 mense met 'n dubbelbed, stapelbed en 'n en suite-badkamer. Die slaapsaal bied slaapplek aan 6 gaste op 3 dubbel-stapelbeddens. 'n Aparte badkamer is beskikbaar vir mense wat in die slaapsaal bly.

Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer- en kombuis-area waar gaste kan ontspan en kosmaak. Die groot tuin bied braaigeriewe en oorgenoeg speelplek vir die kinders.

Saans word die eiendom belig deur die sprokiesagtige sonkragligte en tog bied die tuin nog genoeg donkerte sodat jy jouself in die sterrehemel kan verloor. Siende dat ons 'n avontuursentrum is, bied ons 'n hele rits aktiwiteite in die omliggende area: bergfietsroetes, motorfietsritte, voëlkyk, sterrekyk, perdry, en vele meer. 'n Staptog tot by die bokant van die Kompasberg is 'n absolute moet ? dit was boonop die inspirasie vir Sneeuberg se ontstaan!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Sneeuberg Guest House & Backpackers
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Hillstraat, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sneeuberg Guest House & Backpackers het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R340
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R340
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0YmMzNDRkLWE0NGItNDNlMS1iZGUyLWRhZjg0ZmQ5MzJkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R340  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 Hill Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -31.874081335256 24.551321487103
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!