Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Sneeukop Mountain Kothuis
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die pad na die kothuis is 'n grondpad en is vir klein en groot voertuie geskik, maar nie vir voertuie met laeprofielbande nie.
Die hek moet ten alle tye toe wees. Gaste moet wag totdat die hek toe is voordat hulle ry.
Die verblyf is baie naby aan die berg en dus ook verskeie wild se natuurlike habitat. Gaste moet asb. die wild en plante op die plaas respekteer. Alhoewel die bobbejane oor die algemeen sku is, moet gaste nie na die bobbejane gaan of hulle voer nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie aangesien die eienaar self 2 honde het.
Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie.
Geen partytjies, funksies of ekstra kuiergaste word toegelaat nie.
Geen vuurwerke word toegelaat nie.
Gaste moet self die skottelgoed was en indien daar vuil skottelgoed agtergelaat word, sal 'n addisionele skoonmaakfooi, volgens die eienaar se diskresie bepaal, gehef word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lustigan Road, Sneeukop Farm, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang