LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+48
Selfsorg in Paarl

Sneeukop Mountain Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Lustigan Road, Sneeukop Farm, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sneeukop Mountain Cottage is bo die wingerde op 'n werkende plaas in Paarl geleë en bied 'n 360 grade-uitsig op die berg en oor die fynbosomgewing. Die eienaar woon ook op die perseel, maar die verblyf het 'n aparte ingang wat privaatheid verseker.

Dié verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk, aangesien daar sonkrag en gas is. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatgasstoof, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die aangrensende sitarea het 'n gemaklike rusbank.

Die sitarea en slaapkamer se glasdeure lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area. Die stoep bied 'n uitsig op Paarlberg en Tafelberg in die verte.

Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese heining en afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar. Die verblyf is ook naby verskeie winkelsentrums, wynplase en restaurante.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacques E
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Wonderful! Really serene and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Jonathan J
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful setting with views that are incredible. Wonderful and relaxing time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Nicole D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic! Had a great time. This was one of the best equipped cottages I've stayed in. We went there to check in for the first time at...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Chris V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Dit was een van die lekkerste plekke wat ons nog by gebly het.
Apr 2026
Cecil H
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning hosts and an exquisite view with a very comfortable stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sarine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lustigan Road, Sneeukop Farm, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sneeukop Mountain Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Lustigan Road, Sneeukop Farm, Paarl, 7646, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b3a74e454a7b0a974c69b1c2261118ede95435e7aaab3fcbcb1d55246f2a1639ceaafd38c3ce942be0342d40c1c9144f60a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Lustigan Road Sneeukop Farm 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.760019662433 19.019782223323
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang