Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Snowdove

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Point Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 151

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 1 resensie vir Snowdove
Netheid
3.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Emmerentia M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Emmerentia M
Saam met vriende

Snowdove los 'n bitter smaak in my mond!

Gaste moet asb. doodseker maak dat alles in die eenheid is by aankoms en ook wanneer hulle die eenheid verlaat. Jou breekskadevergoeding gaan in die slag bly vir goed wat jy nie gevat het nie. Ons het al regoor die Wes-Kaap gebly en nog nooit enige voorval gehad nie. Dit was ons 2de bespreking by Snowdove en die vorige keer was sonder enige voorvalle. Neem fotos asb. Dis al aanbeveling wat ek kan doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 920
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 920
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village-weh 2, Point Village, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3OGQ3ZTZmLTg1NDYtNDMxOC1iYTEwLTYwM2IyNmU5Yjk2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 920 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 2 Point Village Road Point Village 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.182667710711 22.157020324594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem