+16

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Snowdove is 'n bekoorlike huis in die pragtige dorp Mosselbaai. Dit is geleë op 'n veilige eiendom, baie naby die strand en binne loopafstand van verskeie winkels.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het sy eie en suite-badkamer, en die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, stoof, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, sowel as 'n tuimeldroër en wasmasjien. Die leefarea beskik oor 'n binnebraai, 'n televisie, 'n klankstelsel en DStv. Daar is ook 'n sonnige solderarea met braaigeriewe en skouspelagtige see-uitsigte.

Die volgende aktiwiteite is in die omgewing beskikbaar: Mosselbaai Seil- en Bootklub, Kaap St. Blaize-vuurtoring, Mosselbaai Gholfklub, Ochre Barn, Die Ou Skrynwerkery, Die Oorlogsgedenkteken, Zorgfontein-wildplaas en Botlierskop-wildreservaat. Daar is ook talle avontuuraktiwiteite vir sensasiesoekers, insluitend haaihokduik, wrakduik, spoedboot-uitstappies, dorpstoere, reksprong en valskermspring.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Point Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 190

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 2 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Snowdove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 055
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 055
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 055
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61bd3d8c956d3b73916c7ee26d903132443522d0ea2b2a26bd830e528f8df85b50dde05102f8358dd478f0aeb90542813d97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 055 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2 Point Village Road Point Village 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.182689899297 22.157082015401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang