Sodwana Bay Lodge Cottages
Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sodwana Bay Lodge, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 210R1 768 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sodwana Bay Lodge Cottages is in die ongerepte oostelike kus, in Sodwanabaai geleë.
Ons het landelike chalets en jy kan kies tussen 'n tweeslaapkamer-eenheid of 'n vierslaapkamer-eenheid wat elk gemaklike verblyf verseker. Die chalets is volledig toegerus vir selfsorg en met 'n toegeruste kombuis en is versier om by die natuurlike omgewing in te pas met riet-, hout- en etniese afwerkings. Al die eenhede het sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, en suite-stort en 'n toilet, 'n dakwaaier en word daagliks skoongemaak. Die eenhede het ook 'n gratis koffie- en teeskinkbord.
Die oord het 'n ten volle ingerigte duikboot vir gekwalifiseerde duikers om die oseaanriwwe te verken of om met die hand te probeer visvang. Duikkursusse word ook aangebied. Die minder avontuurlustiges kan langs die pragtige swembad ontspan en sonbaai of rustig 'n drankie in die gesellige kroeg en restaurant nuttig.
Hier sal jy pragtige, groot woude, bevolk met skaars en bewaarde diere, vind; dit is een van die grootste dele van die Suid-Afrikaanse kuslyn.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 30
Resensies 853
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Sodwana Bay Lodge, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sodwana Bay Lodge Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sodwanabaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sodwana Bay Lodge, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal