Soebatsfontein Guest Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Raymond Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Jare op LekkeSlaap 5
Opsomming van Resensie
Hendrik M V - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike mense.
Johan K - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Johan T - Aug 2023
Algehele gradering
Die kamerprobleem het die verblyf versuur.
Alida C - Aug 2023
Algehele gradering
Mooi plek tussen blomme met hartlike gasheer en vrou.
Johann B - Aug 2023
Algehele gradering
Afgeleë, stil, baie eenvoudig, maar baie aangenaam.
Russel G - Aug 2023
Algehele gradering
Magical. Wonderful warm and friendly hosts and that made us feel like old friends.
Dalene O - Aug 2023
Algehele gradering
Baie skoon en aangenaam.
Jetske F - Aug 2023
Algehele gradering
'n Oasis in die mooiste vlaktes.
Charleen B - Aug 2023
Algehele gradering
Friendly hosts, knowledgeable about surrounding Namaqualand vegetation. Accommodation was comfortable and neat.
Thys S - Sep 2022
Algehele gradering
Aangename mense.
Calima V - Aug 2022
Algehele gradering
Very enjoyable.
Sinria W - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker.
Michele B - Sep 2021
Algehele gradering
Great atmosphere.
Ansie P - Sep 2021
Algehele gradering
Very clean and a superb hostess.
Magdaleen S - Sep 2021
Algehele gradering
'n Baie unieke ervaring in die middel van "niks", maar ook in die middel van "baie".
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Mooi omgewing.
Lize K - Sep 2021
Algehele gradering
Blomme kyk
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie, was lekker om julle hier te he.
Namauqa groete
Ray en Linda
Hanlie B - Sep 2021
Algehele gradering
'n Moet-besoek-plek.
Johan D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gesellig.
Retha P - Sep 2021
Algehele gradering
It was a very unique, comfortable and easy stay. Had a great evening with the hosts.
Marie K - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en skoon, maar teleurstellende verblyf.
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer ons het aandag gegee aan jou voorstelle.
Filistea N - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Des S - Aug 2021
Algehele gradering
A jewel for such a remote placement.
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Realy enjoyed have you here.
Pierre Jacques L - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Elizabeth M - Aug 2021
Algehele gradering
Soebatsfontein ervaring was uniek, maar nie so positief as wat ons verwag het nie.
Lees meerSoebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer daar is klankdigte isolasie in die plafon geïnstalleer. Gaste huis is nie deur ons ontwikkel nie dus kon ons nie veel aan die grote van die kamers doen nie, ons hou dit eenvoudig om als in die kamers te pas. Kragonderbrekings is deel van Suid-Afrika. Ons is beslis nie die duurste in Namakwaland nie met die minste geriewe nie.
Daleen G - Aug 2021
Algehele gradering
Tussen niks en nêrens. Weggesteek na lang grondpad se mooi natuur en bergreekse.
Lees meerJill R - Aug 2021
Algehele gradering
Very friendly, efficient hosts. Nothing was too much trouble.
Lees meerElize L - Aug 2021
Algehele gradering
Soebatsfontein is 'n oase in die woestyn! Ray en Linda is die beste. Ons het die vriendelikste ontvangs gekry, hulle het ons kuier vervolmaak.
Rika M - Aug 2021
Algehele gradering
Eienaars baie gasvry en loop ekstra myl om verblyf aangenaam te maak.
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Rika,
Ek is bly julle het dit geniet. Dit was so lekker om julle as gaste te ontvang, kom gerus weer.
Groete.
Ray en Linda.
Hennie B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier saam met ander gaste om die vuur.
Annatjie J - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer. Groete, Ray en Linda.
Ronél K - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier, naby Namaqaupark ingang, vriendelike gasheer.
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Dankie Ronel, kom gerus weer.
Groete
Ray en Linda
Michelle R - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome hosts.
Dawid B - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend op heel 'n ander manier om gaste se behoefte te vervul.
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Dankie, dit was lekker om julle hier te ontvang.
Groete
Ray en Linda
Carolyn V - Sep 2020
Algehele gradering
A great experience.
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Thanks you Carolyn, do visit again.
Yolande C - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Marli S - Sep 2020
Algehele gradering
Vars skoon lug, goeie gasvryheid. Geriewe was nie wat verwag is nie.
Ursula S - Sep 2020
Algehele gradering
Effe teleurgesteld.
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Hi Ulla,
Ons is jammer om te hoor dat jy nie so n lekker ondervinding hier by ons gehad het nie. Ons is wel bewus v d klankdig probleem en het reeds daarna begin kyk maar met covid kon ons nie betyds iets daarom doen nie.
Groete
Ray en Linda
Christoffel H - Sep 2020
Algehele gradering
'n Uitsonderlike vriendelike kuier in 'n gesellige atmosfeer ver van alles.
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle hier te he.
Groete,
Ray en Linda
Danie M - Sep 2020
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Monique K - Sep 2020
Algehele gradering
Ongelooflike atmosfeer, vriendelike gasvrou
Marius Fischer F - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig in natuur. Lekker fietsry-geleenthede. Huislik.
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Hallo Marius, dankie dat julle by ons kom oorbly het Kom gerus weer.
Groete
Ray En Linda
Johann K - Sep 2020
Algehele gradering
Gemoedelikheid, een met die natuur, die gees van Namakwaland.
Lees meerSoebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Dankie Johann. As mense buite seisoen by ons wil oornag moet hulle net voortydig met ons kontak maak om te hoor of ons op Soebatsfontein is. Groepe wat buite seisoen wil kom is ook welkom, kontak ons net voortydig sodat ons alles reg kan kry.
Groete
Ray en Linda
Philippus Johannes H - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige plek met vriendelike eienaars.
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer. Volgende keer kry ons julle om vir ons te kom kos maak.
Groete
Ray en Linda
Hannelie D - Aug 2020
Algehele gradering
A very pleasant surprise in a remote area.
Lees meerSoebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Thank you, Hannelie. Do visit again.
Regards,
Ray and Linda
Frans En Zelda K - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Dankie Zelda. Dit was lekker om julle by ons te he. Kom gerus weer.
Groete
Ray en Linda
Philip G - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflike, huislike verblyf teenaan die Namakwa NP en naby die Diamantkus.
Ria S - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier, soos ou vriende uitmekaar.
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Dankie Ria. Ons het al die besondere oulike gaste vreeslik geniet. Kom gerus weer.
Groete
Ray en Linda
Marius R - Aug 2020
Algehele gradering
Regtig lekker eenvoudig en aangename akkommodasie.
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Dankie Marius, Dit was lekker om julle hier te he. Groete Linda
Stephanie E - Aug 2020
Algehele gradering
Oasis in the middle of nowhere.
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Hi Stephane.
It was so nice having you here.
Until next time.
Regards
Linda Castelyn
Colin B - Aug 2020
Algehele gradering
Couldn’t ask for more helpful and friendly people.
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Hi Colin,
Thanks, we loved having you here.
Regards
Linda Castelyn
Louisa V - Sep 2019
Algehele gradering
Dit is 'n ondervinding om nie te mis nie.
Soebatsfontein Guest Lodge se terugvoer
Dankie Louisa, dit was lekker om julle hier te he.
Groete
Linda Castelyn
Izak And Lila V - Aug 2019
Algehele gradering
A real gem in Namaqua Park
Adrienne T - Aug 2019
Algehele gradering
Puik diens en baie skoon geriewe.
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soebatsfontein Guest Lodge, Soebatsfontein, 8257, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom