Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Michelle's place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orkney-singel 696, Soetdoring Complex Eenheid 99, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Michelle's place is 'n selfsorgeenheid in die veilige Soetdoring Complex in Pretoria-Oos. Dit is perfek vir 'n klein gesin of sakereisigers.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele wat lei na 'n etenstafel geskik vir 4. Die sitarea op die boonste verdieping het 'n rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdak-kuierarea met 'n ingeboude braai, kroeg en 'n veerpyltjiebord. Daar is ook 'n groot tuin. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en die area word nie deur beurtkrag geraak nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Michelle's place sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Michelle's place
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hendrik Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 5

Ligging

  • Orkney-singel 696, Soetdoring Complex Eenheid 99, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Michelle's place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orkney-singel 696, Soetdoring Complex Eenheid 99, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0c0954a198c3293e87fa90cb1cce94b72262c468117374267a4facfe1bf7314f473ab7f52bfe1a6738c1c81c136b686716d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 696 Orkney Crescent Unit 99 Soetdoring Complex 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.78841797179 28.315955105181
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem