Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soetwaters Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Soetwaters Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Clarissa S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was daar vir 'n troue.

Mariana is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is uitstekened voorberei voor ons aankoms. Load shedding is nie 'n probleem nie. Die kamers is groot en baie netjies met 'n gemaklike bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Clarissa, baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer - dit maak my hart baie bly! Julle is altyd welkom terug by Soetwaters.

Soetwaters Gastehuis
Julie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent in all respects except battling to get gas geyser to mix correct water temperature.

Very beautiful, quite rustic and perfectly situated. Pity it was quite difficult to regulate temperature of gas geyser.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, pragtig, rustig en stylvol.

Uitstekende kliëntediens. Die plekkie is stunning! Kan Soetwaters enige tyd met vrymoedigheid aanbeveel en die gashere is baie aangenaam en gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Dis darem maar lekker om so mooi resensie te kry Elzette. Baie dankie, ons waardeer dit uit ons harte uit.

Soetwaters Gastehuis
Linda D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D

Very homely.

Very neat and well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens.

Uit hul pad gegaan vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens mooiste verblyf.

Ons het heerlik oorgebly by Soetwaters gastehuis sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisamarie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisamarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Baie mooi ligging, goeie diens, besonderse mooi kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Sjoe! Baie, baie dankie - dit laat my hart sommer bokspring van gelukkigheid om sulke mooi terugvoer te lees!

Soetwaters Gastehuis
Candice F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was so rustig. Kamers was skoon en netjies ingerig. Dit was ook mooi en modern en baie privaat. Ek gee dit 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Shoe Candince, baie baie dankie! Dit maak my hart sommer baie bly. Julle is altyd welkom terug. :-)

Soetwaters Gastehuis
John K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sê vandag vir my vrou ek wens die naweek was nie verby nie.

Ons het ons naweek baie geniet en sal weer gaan, Mariana was baie behulpsaam en kon nie genoeg vra of daar iets is wat ons benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Hentie. Ek waardeer jou mooi terugvoer baie!

Soetwaters Gastehuis
Francois H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H
Saam met vriende

Dit was 'n baie rustige en gemaklike huisie waarin ons gebly het, ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so rustig.

Ons verblyf was baie rustig. Alles was skoon en daar was soveel liefde in die ou plekkie gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naude V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naude V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kliëntediens.

Netjiese en gerieflike kamers en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Baie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer, Naude. Dit maak my so gelukkig! Jy is altyd welkom hier by Soetwaters!

Soetwaters Gastehuis
Stephan S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Baie gelukkig met persoonlike diens en hulle manier van kommunikeer deur WhatsApp. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Stephan. Ons waardeer dit dat jy van jou tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Dis goed om te weet dat ons manier van kommunikasie vir julle waarde toegevoeg het!

Julle is enige tyd welkom terug hier by ons!

Groete,
Die Soetwaters-span

Soetwaters Gastehuis
Lana M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana M
Saam met vriende

Very quaint cottage, perfect for an overnight stay after a wedding in the area.

We felt very welcome and appreciated all the little details. The chocolates on our beds went down a treat. Loved the donkeys nearby. Lovely quiet area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie pragtige kothuis, ideaal vir oornagverblyf na 'n troue in die omgewing.

Ons voel baie welkom en waardeer al die klein besonderhede. Die sjokolade op ons beddens was 'n verrassing. Mal oor die donkies in die buurt. Pragtige rustige omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Thank you for taking the time to give us feedback Lan, it is much appreciated.

Soetwaters Gastehuis
Verenique V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verenique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig en stylvol. Baie vriendelike diens.

Ons het dit baie geniet by Soetwaters. Uitstekende diens gekry en ons kamer was in puik toestand. Dit was so lekker rustig, verseker die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Verenique, dit maak my hart sommer baie bly om te weet julle het Soetwaters geniet.

Soetwaters Gastehuis
Tiaan D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D
Saam met vriende

Fantastiese, private kothuis, ideaal vir oornag na 'n nabye funksie.

Die kothuis is ten volle toegerus met alles wat nodig is. Die stoepie kyk uit op 'n lowergroen woud, net langs 'n stukkie grondpad, wat absolute kalmte en stilte waarborg. Die kwaliteit van die bed en beddegoed is besonders hoog. Vriendelike en gereelde kommunikasie van die eienaars verseker dat geen tekortkominge bestaan het vir die naweek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marichelle M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marichelle M
Saam met vriende

Fantastiese ervaring. Wow.

Ek reis redelik baie en ek moet sê dat Soetwaters Gastehuis werklik 10/10 in my boeke is. Nie net was die kamers netjies nie, die gasvrou Mariana, was verskriklik behulpsaam en vriendelik, Ons het niks nodig gehad nie, want alles was reeds daar. Hulle het so 'n peuselkroeg met billike pryse en het selfs ekstra babadoeke gehad indien ons dit sou benodig. Die plek was baie veilig ook en die mooiste honde op die plot. Sal vir seker weer soontoe gaan. Dankie Mariana en Kie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Dit is wonderlik om sulke terugvoer te ontvang Marichelle, nogmaals baie dankie! Dit was vir ons baie aangenaam om julle te ontvang en julle is altyd welkom.

Soetwaters Gastehuis
Ronel B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning plekkie.

Die plekkie is stunning en op 'n plaas. Lekker wegbreek buite die stad. Ons sal weer gaan. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Ai, dis darem lekker om sulke mooi woorde te lees Ronel. Baie, baie dankie. Julle is enige tyd welkom om weer te kom.

Soetwaters Gastehuis
Rene C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C

Rustig.

Weereens 'n verskriklike lekker, vreedsame kuier wat verseker het dat ons die nuwe jaar kalm binne gaan. En toe ons 'n sak daar vergeet, het ons gashere uit hulle pad gegaan om dit terug by ons te kry. Dankie weer Mariana en Ian. Sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Rene! Dit is altyd net vir ons een groot plesier om julle hier te kan ontvang. Nogmaals baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit uit ons harte uit!

Soetwaters Gastehuis
Theresa B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa B

Pa en seun naweek, lekker gebly dankie.

'n Behoorlike braaiplek / boma, waar jy kan vuurmaak vir kuier en braai, sal vir seker 'n aanwins wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Chris, ek is so bly julle het lekker geslaap. 'n Boma is 'n baie goeie idee - baie dankie vir die voorstel! Ons sal dit beslis op ons moet doen lysie sit vir die toekoms.

Soetwaters Gastehuis
Elize I - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig en skoon en goeie diens.

Heerlik gebly en gerus. Net deure het bietjie geraas saans wanneer mens 'n draaitjie loop, steurend vir die ander mense. Verder het ons heerlik gekuier. Veral die geskenkies op die beddens en die koffie en tee en beskuitjies was 'n bederf gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Beste Elize,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer - ons waardeer dit uit ons harte uit! Ek wil jou ook bedank dat jy ons gesê het van die krakende deure - ons sal kyk wat ons daaraan kan doen.

Soetwaters Gastehuis
Rene C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C

Stil, rustig en die kothuis is fantasties en volledig ingerig.

Ons het so 'n rustige tyd gehad. Die kothuis het alles wat mens nodig het en die eienaars het ons bederf met heerlike sjokolade en geskenkies op die bed met aankoms. Daar was 2 donkies wat kom kuier het en met ons honde hespeel het. Ideaal om jou honde saam te bring want daar is 'n stewige heining om hulle in te hou. Eienaars het ook gehelp toe ons ons "firelighters" vergeet het. Was voorwaar 'n baie baie aangename kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Beste René,
Baie baie dankie vir die mooiste terugvoer - dis voorwaar die lekkerste lekker!
Ons wil ook net van ons kant af baie dankie sê dat julle die plek so mooi skoon en netjies vir ons gelos het - julle en julle hondjies is model-gaste!

Soetwaters Gastehuis
Elisma F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik!

Die perfekte plek vir `n wegbreek uit die stad! Bonus: jy kan jou troeteldiere saamvat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Elisma. Ons is so bly julle en julle oulike worshondjies het die plekkie geniet.

Soetwaters Gastehuis
Johan L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi!

Kan Soetwaters enige tyd met vrymoedigheid aanbeveel en die gashere is baie aangenaam en gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Wow!! Baie baie dankie vir die mooi terugvoer Johan - dit maak ons harte warm!

Soetwaters Gastehuis
Janet V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, goed ingerig.

DIt was so lekker rustig, 'n lekker wegbreek uit die stad, baie netjies en skoon, baie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Beste Janet,

Baie dankie vir die mooi terugvoer, so bly julle het die kothuis geniet.

Soetwaters Gastehuis
Emile S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik!

Baie lekker gewees. Ek het wel baie uitgesien om daar te braai want op die webtuiste staan daar daar is braaigeriewe. Daar is nie wat ek gesien het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Emile. Ons sal inderdaad plan maak met die braai geriewe.

Soetwaters Gastehuis
Carien G - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Ons het slegs een aand oor geslaap maar die kothuis is perfek vir 'n familie. Rustig en ek het gehou van die feit dat mens nie in 'n gastehuis slaap nie. Mens het jou eie erf en privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetwaters Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer - dit word opreg waardeer!

Soetwaters Gastehuis
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinfontein Plaas, Langs die Rhenosterfonteinpad, Donkerhoek, 1001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8D3oH8QxLuykuDHOmBosVUcQmTieThKSTKVlM8Aj8tjUpETdm2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Farm Kleinfontein Off Rhenosterfontein Road 1001 Gauteng 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -25.802868407869 28.482788121255