LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Softwaters Farm Guesthouse | LekkeSlaap
+25

Softwaters Farm Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Softwaters Farm Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Stephen F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location, comfortable accommodation

Beautiful garden, lovely location, comfortable accommodation. good stop over en route to northern Kruger Park

Softwaters Farm Guesthouse's terugvoer

Thank you for your review. We look forward to the next time you come to our area. All the best.

Softwaters Farm Guesthouse
Braam V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed geleë.

Baie netjies plek met vriendelike ontvangs.

Rowan A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowan A
Gesin met klein kinders

Pragtige tuin en vriendelike diens.

Pragtige gastehuis net een uur van Punda Maria-hek af.

Johan H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met vriende

Uitstekende blyplek vir 'n Limpopo toeris.

Al die geriewe en fasiliteite is goed. Ons het die hele huis tot ons beskikking gehad aangesien ons die enigste 2 groepe was. Die gebrek aan 'n TV het geen afbreek gedoen nie en ons het baie lekker gekuier!

Riette H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riette H
Enkelreisiger

Lieflike, stil plek.

Softwater is naby die pad geleë, maar tog besonder stil en rutig. Die hoofslaapkamer is pragtig en ideaal vir 'n romantiese wegbreek.

Taryn-lee P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn-lee P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Was regtig 'n pragtige plek.

Sone N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sone N
Besigheidsreis

Baie mooi.

Baie mooi, geen warm water, kon nie bad nie. Swak! Res was baie mooi gewees.

Karen D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met vriende

Awesome!

Fabulous stay, quiet space.

Kobie J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en kalmerende ervaring - Uitstekende waarde vir geld.

Geriewe is puik, ek sou slegs die hoofslaapkamer se bed na 'n dubbelbed toe verander - Die 2 x enkelbeddens sal ek vervang aangesien die matrasse uitgedien is. Die kombuis en badkamergeriewe fantasties - lekker warm water gehad! Ek besef die omgewing kom uit die winterseisoen, die tuin kort opknapwerk en baie droog. Sekurireitsgewys sou ek graag wou versoek dat die voor- en kamerdeure van sleutels voorsien word - Ek moet noem dat ons géénsins onveilig gevoel het nie. Braaigeriewe vir elke eenheid - Uitstekend! Sou graag weer Softwaters wou besoek maar in die somer as die tuine reën gehad het. Parkering kan dalk 'n probleem wees, maar veilig. Great skoonmaakdienste!

Magda V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, uit die stad se lawaai. Baie lekker gewees. Dankie.

Badie dankie vir die gasvryheid.

Phia H - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat in die cottage waar ons gebly het.

Goed toegerus. Mooi swembad vir somermaande in 'n groot tuin naby pad, maar toegang met baie reën nie vir gewone motor.

Softwaters Farm Guesthouse's terugvoer

Thank you Mr. Hugo, for your review. It was a pleasure to have you both with us. We will look forward to your next return.

Regards,
Softwaters Farm Guesthouse

Softwaters Farm Guesthouse
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Softwaters Plaas, Langs die R524, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhYWY4NTUyLWI0NDUtNGEzZi1hODU1LTUxZTJmYmRkZmYxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Softwaters Farm Off the R524 0920 Limpopo 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -23.073266689926 30.140831619501
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!