Sola Gracia Log Cabin on Vaal
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Sonia D - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was 'n rustige wegbreek. Sal dit vir seker aanbeveel.
Ajay V - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Maretha V - Nov 2023
Algehele gradering
Als wat 'n mens nodig het is daar. Het lekker gebly.
Lynette D - Nov 2023
Algehele gradering
Very enjoyable.
Ettienne B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig en mooi.
Gerhard E - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful breakaway.
Thinus P - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en baie privaat.
Stefan B - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlik, rustig en pragtig.
Pine P - Jul 2023
Algehele gradering
Kobus en Ina is baie vriendelik, gasvry en behulpsaam en maak seker alles is in orde. Ons sal weer gaan kuier.
Johan D - Jun 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Andries B - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike stilte en vele rus.
Yolanda K - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was net 'n wonderlike naweek gewees. Die oom was so vriendelik en behulpsaam.
Sola Gracia Log Cabin on Vaal se terugvoer
Yolanda, baie dankie vir julle resensie. Dit was baie lekker om julle daar te he. Julle is enige tyd welkom! Sien uit om julle weer te sien.
Craig B - Apr 2023
Algehele gradering
Home away from Home.
Mariet B - Apr 2023
Algehele gradering
Groot, privaat, bederf, rustig.
Lees meerMarie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing, vriendelike eienaars.
Gary V - Mrt 2023
Algehele gradering
Awesome naweek breek vir ons.
Amanda F - Mrt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Sola Gracia Log Cabin on Vaal se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit was baie lekker om julle hier te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Oorbietjiesstraat, Lindequesdrift, 1911, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom