Solitaire 25

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R350-skoonmaakfooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Solitaire 25
Selfsorg
Belasting en Ekstras
- Al die nodige linne word voorsien, maar onthou asseblief om jou eie bad- en strandhanddoeke saam te bring.
- Gaste moet ook hul eie elektrisiteit koop.
- Gaste wat DStv wil kyk moet asseblief onthou om hul eie dekodeerders en slimkaarte saam te bring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Matriek- of studentegroepe, henne- of rampartytjies, visvanggroepe, kontrakteurs en werkgroepe word ongelukkig nie aanvaar nie. Die verblyf is slegs geskik vir gesinne en paartjies.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 6 maande voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Solitaire 25 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za