LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Somerset Hill Guest House | LekkeSlaap
+18

Somerset Hill Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aragon-weg 3, Monte Sereno, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 070 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Somerset Hill Guest House is aan die voorheuwels van die Helderberg in Somerset-Wes geleë, en het 'n uitstekende uitsig oor Valsbaai en op die Hottentots-Hollandberge. Al die kamers het lugversorging, 'n klein sitarea en 'n privaat badkamer, en is in 'n plattelandse styl versier. Daar is ook 'n stoep of balkon met buitemeubels en uitsigte oor die omgewing.

Verblyf word in 7 eksklusiewe, ruim en pragtig versierde slaapkamers en 1 kothuis aangebied. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, balkon of stoep, sowel as 'n platskerm-TV, WiFi-toegang, 'n kroegie en 'n kluis. Vanuit die vensters kan gaste die uitstekende uitsigte oor Valsbaai na Gordonsbaai en die bergreeks bewonder, of die rustigheid van die tuinkamers geniet met 'n uitsig oor die goed versorgde Suid-Afrikaanse tuin.

Die span by Somerset Hill sien uit daarna om die volgende dienste aan gaste te bied: motorhuurdiens, pendeldiens, gholfdiens, wasgoeddiens, masserings, aanbevelings, verwysings, toere, verversings en ontbyt.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Aragon-weg 3, Monte Sereno, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 070
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 070
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aragon-weg 3, Monte Sereno, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUN4PzvpNFJfBUJJ1fKAP1lUpxBdu3mWjBnq6lyEhM8ZnIl09Km?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 070  per nag (vir 2 persone) 3 Aragon Way Monte Sereno 7129 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.063450004195 18.842179474869
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!