Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somervreug

Gastehuis
Grondverdieping, strandmeeruitsig, stoep
Vanaf
Vanaf R3 160
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het elk 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort, vergrootspieël, haardroër, 'n aparte, ingeslote toilet en bidet en 'n stoep. Pantoffels, japonne, Charlotte Rhys-toiletware en groot badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n kombuisie met 'n wasbak, yskassie vol voorraad, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n bottel gefiltreerde water in elke kamer. Moderne geriewe sluit WiFi, lugversorging, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en 'n kluis wat met 'n sleutel werk in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers en die gastehuis voldoen aan internasionale vuurverklappingsregulasies.
Ongelukkig word kinders onder 10 jaar nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweede verdieping, strandmeer- en swembaduitsig
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort, aparte bad, vergrootspieël, haardroër, 'n aparte. ingeslote toilet en bidet en 2 privaat balkonne. Pantoffels, japonne, Charlotte Rhys-toiletware en groot badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n kombuisie met 'n wasbak, yskassie vol voorraad, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n bottel gefiltreerde water in die kamer. Ander geriewe sluit WiFi, lugversorging, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en 'n kluis wat met 'n sleutel werk in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers en die gastehuis voldoen aan internasionale vuurverklappingsregulasies.
Ongelukkig word kinders onder 10 jaar nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eerste verdieping, strandmeer-uitsig, balkon
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het elk 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort, vergrootspieël, haardroër, 'n aparte, ingeslote toilet en bidet en 'n balkon. Pantoffels, japonne, Charlotte Rhys-toiletware en groot badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n kombuisie met 'n wasbak, yskassie vol voorraad, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n bottel gefiltreerde water in elke kamer. Moderne geriewe sluit WiFi, lugversorging, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en 'n kluis wat met 'n sleutel werk in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers en die gastehuis voldoen aan internasionale vuurverklappingsregulasies.
Ongelukkig word kinders onder 10 jaar nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive-kamer, strandmeeruitsig, balkon
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort, aparte bad, vergrootspieël, haardroër, 'n aparte, ingeslote toilet en bidet en 'n balkon. Pantoffels, japonne, Charlotte Rhys-toiletware en groot badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n kombuisie met 'n wasbak, yskassie vol voorraad, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n bottel gefiltreerde water in die kamer. Ander geriewe sluit WiFi, lugversorging, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en 'n kluis wat met 'n sleutel werk in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers en die gastehuis voldoen aan internasionale vuurverklappingsregulasies.
Ongelukkig word kinders onder 10 jaar nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid, strandmeeruitsig, balkon
Vanaf
Vanaf R4 950
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer beskik oor 3 slaapkamers wat elk hul eie badkamer het. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort, vergrootspieël, haardroër, en 'n aparte, ingeslote toilet en bidet. Pantoffels, japonne, Charlotte Rhys-toiletware en groot badhanddoeke word voorsien. Die eerste slaapkamer het ook 'n balkon met 'n uitsig oor die strandmeer. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n wasbak, yskassie vol voorraad, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n bottel gefiltreerde water word voorsien. Ander geriewe sluit WiFi, lugversorging, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en 'n kluis wat met 'n sleutel werk in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode in die kamers en die gastehuis voldoen aan internasionale vuurverklappingsregulasies.
Ongelukkig word kinders onder 10 jaar nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 160
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ridge-rylaan 50, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 11
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoudHnUxmkE5P0IK6wtIwcG5W2hckTMpmeQycLVLF2xNTE6JMMM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 160 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 50 Ridge Drive Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.032703 23.036565
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem