Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SomerZicht Guesthouse

Gastehuis
Tuin Kamer B&B
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is aan die agterkant van die hoofhuis geleë en het 'n privaat tuinterras. Toegang tot die kamer is deur die hoofhuis. Daar is 'n koningingrootte-bed met 100% perkallinne. Die kamer het 'n spieëltafel/lessenaar met 2 stoele, 'n klein yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, satelliet-TV, digitale kluis, haardroër en gratis WiFi. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer word daagliks skoongemaak. 'n Heerlike ontbyt is by die tarief ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen besoekers, wat nie by SomerZicht ingeklok is nie, word op die perseel toegelaat nie.

Inkloktyd is tussen 14:00 en 20:00 en uitkloktyd is tot 10:00.

Neem asb. ander gaste in ag wanneer hulle praat, TV kyk, musiek luister, oor die telefoon praat, ens.

Gaste wat die selfsorg-eenhede huur is welkom om die braaigeriewe te gebruik. Neem asb. die ander gaste in ag wanneer hierdie geriewe en die swembad gebruik word. Gaste moet daarom nie later as 21:30 die braaigeriewe gebruik nie. Die gaste wat by die B&B-kant inklok, het ongelukkig nie selfsorggeriewe nie.

Let asb. daarop dat rook binnenshuis verbode is. Asbakkies word by die aangewese rookarea buite op die stoep voorsien. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir skade indien hulle in die kamer rook.

Kinders jonger as 16 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Maksimum 2 gaste word per kamer toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dam en Boom Kamer B&B
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers is aan die voorkant van die hoofhuis geleë en het privaat ingange en houtdekke met tafels en stoele. Daar is ekstra-lengte beddens wat as koninggrootte-beddens of 2-enkelbeddens opgemaak kan word met 100% perkallinne. Daar is gemaklike sitareas, klein yskassies, koffie- en teemaakgeriewe, satelliet-TV, digitale kluise, haardroërs en gratis WiFi. Die en suite-badkamers het storte, wasbakke en toilette. Die kamers word daagliks skoongemaak. 'n Heerlike ontbyt is by die tarief ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen besoekers, wat nie by SomerZicht ingeklok is nie, word op die perseel toegelaat nie.

Inkloktyd is tussen 14:00 en 20:00 en uitkloktyd is tot 10:00.

Neem asb. ander gaste in ag wanneer hulle praat, TV kyk, musiek luister, oor die telefoon praat, ens.

Gaste wat die selfsorg-eenhede huur is welkom om die braaigeriewe te gebruik. Neem asb. die ander gaste in ag wanneer hierdie geriewe en die swembad gebruik word. Gaste moet daarom nie later as 21:30 die braaigeriewe gebruik nie. Die gaste wat by die B&B-kant inklok, het ongelukkig nie selfsorggeriewe nie.

Let asb. daarop dat rook binnenshuis verbode is. Asbakkies word by die aangewese rookarea buite op die stoep voorsien. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir skade indien hulle in die kamer rook.

Kinders jonger as 16 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Maksimum 2 gaste word per kamer toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boom Kamer B&B
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is aan die voorkant van die hoofhuis en het privaat ingange en houtdekke met 'n buitetafel en -stoele. Die kamer het 2 ekstra-lengte beddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word met 100% perkallinne. Daar is ook gemaklike sitareas, satelliet-TV, digitale kluise, yskassies, koffie- en teemaakgeriewe, haardroërs en gratis WiFi. Die en suite-badkamer het storte, wasbakke en toilette. Die kamers word daagliks skoongemaak. 'n Heerlike ontbyt is by die tarief ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen besoekers, wat nie by SomerZicht ingeklok is nie, word op die perseel toegelaat nie.

Inkloktyd is tussen 14:00 en 20:00 en uitkloktyd is tot 10:00.

Neem asb. ander gaste in ag wanneer hulle praat, TV kyk, musiek luister, oor die telefoon praat, ens.

Gaste wat die selfsorg-eenhede huur is welkom om die braaigeriewe te gebruik. Neem asb. die ander gaste in ag wanneer hierdie geriewe en die swembad gebruik word. Gaste moet daarom nie later as 21:30 die braaigeriewe gebruik nie. Die gaste wat by die B&B-kant inklok, het ongelukkig nie selfsorggeriewe nie.

Let asb. daarop dat rook binnenshuis verbode is. Asbakkies word by die aangewese rookarea buite op die stoep voorsien. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir skade indien hulle in die kamer rook.

Kinders jonger as 16 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Maksimum 2 gaste word per kamer toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Terras SC Suite
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Terrace-suite: Die suite is op die boonste verdieping met trappe van die swembadarea af. Daar is 'n privaat sonterras met sonstoele en 'n groot balkon wat spog met die mooiste uitsigte. Die balkon het 'n tafel, stoele en 'n Weber-braai. Die slaapkamer en sitkamer vorm 'n groot oopplan-area en die kombuis en badkamer met 'n stort, wasbak en toilet is apart. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond/konveksieoond, yskas-vrieskas, toerusting, eetgerei en breekware. Daar is ekstra-lengte beddens wat as 'n koninggrootte-bed of 2-enkelbeddens opgemaak kan word met 100% perkallinne. Geriewe sluit 'n digitale kluis, haardroër, gratis WiFi en satelliet-TV in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen besoekers, wat nie by SomerZicht ingeklok is nie, word op die perseel toegelaat nie.

Inkloktyd is tussen 14:00 en 20:00 en uitkloktyd is tot 10:00.

Neem asb. ander gaste in ag wanneer hulle praat, TV kyk, musiek luister, oor die telefoon praat, ens.

Gaste wat die selfsorg-eenhede huur is welkom om die braaigeriewe te gebruik. Neem asb. die ander gaste in ag wanneer hierdie geriewe en die swembad gebruik word. Gaste moet daarom nie later as 21:30 die braaigeriewe gebruik nie. Die gaste wat by die B&B-kant inklok, het ongelukkig nie selfsorggeriewe nie.

Let asb. daarop dat rook binnenshuis verbode is. Asbakkies word by die aangewese rookarea buite op die stoep voorsien. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir skade indien hulle in die kamer rook.

Kinders jonger as 16 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Maksimum 2 gaste word per kamer toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swempad SC Suite
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite is op die onderste verdieping naby die swembad. Dit het 'n lekker sonnige stoep met 'n tafel, stoele en sonstoele. Die kombuis en sitkamer vorm 'n groot oopplan-area en die slaapkamer en en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet is apart. Gaste is welkom om die braaigeriewe by die swembad te gebruik. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond/konveksieoond, yskas-vrieskas, toerusting, eetgerei en breekware. Daar is ekstra-lengte beddens wat as 'n koninggrootte-bed of 2-enkelbeddens opgemaak kan word met 100% perkallinne. Geriewe sluit 'n digitale kluis, haardroër, gratis WiFi en satelliet-TV in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen besoekers, wat nie by SomerZicht ingeklok is nie, word op die perseel toegelaat nie.

Inkloktyd is tussen 14:00 en 20:00 en uitkloktyd is tot 10:00.

Neem asb. ander gaste in ag wanneer hulle praat, TV kyk, musiek luister, oor die telefoon praat, ens.

Gaste wat die selfsorg-eenhede huur is welkom om die braaigeriewe te gebruik. Neem asb. die ander gaste in ag wanneer hierdie geriewe en die swembad gebruik word. Gaste moet daarom nie later as 21:30 die braaigeriewe gebruik nie. Die gaste wat by die B&B-kant inklok, het ongelukkig nie selfsorggeriewe nie.

Let asb. daarop dat rook binnenshuis verbode is. Asbakkies word by die aangewese rookarea buite op die stoep voorsien. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir skade indien hulle in die kamer rook.

Kinders jonger as 16 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Maksimum 2 gaste word per kamer toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludwig Muhl-weg 14, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzYTgxOGM2LTExOWItNGQ4Ny04ZWUxLTQwOGJmY2Y2ZjNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 14 Ludwig Muhl Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059656662701 18.844679008598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem