Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SomerZicht Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

Prys sluit in
Dam en Boom Kamer B&B
B&B
Boom Kamer B&B
B&B
Tuin Kamer B&B
B&B
Terras SC Suite
B&B
Swempad SC Suite
B&B
Huisreëls

Geen besoekers, wat nie by SomerZicht ingeklok is nie, word op die perseel toegelaat nie.

Inkloktyd is tussen 14:00 en 20:00 en uitkloktyd is tot 10:00.

Neem asb. ander gaste in ag wanneer hulle praat, TV kyk, musiek luister, oor die telefoon praat, ens.

Gaste wat die selfsorg-eenhede huur is welkom om die braaigeriewe te gebruik. Neem asb. die ander gaste in ag wanneer hierdie geriewe en die swembad gebruik word. Gaste moet daarom nie later as 21:30 die braaigeriewe gebruik nie. Die gaste wat by die B&B-kant inklok, het ongelukkig nie selfsorggeriewe nie.

Let asb. daarop dat rook binnenshuis verbode is. Asbakkies word by die aangewese rookarea buite op die stoep voorsien. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir skade indien hulle in die kamer rook.

Kinders jonger as 16 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
Maksimum 2 gaste word per kamer toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludwig Muhl-weg 14, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzYTgxOGM2LTExOWItNGQ4Ny04ZWUxLTQwOGJmY2Y2ZjNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 14 Ludwig Muhl Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059656662701 18.844679008598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem