Something Special Villa
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camps Bay-rylaan 40, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Something Special Villa is 'n pragtige selfsorg-dorpshuis in die luukse Kampsbaai in Kaapstad. Hierdie verblyf is naby Kampsbaai se strand, restaurante, kroeë en nagklubs geleë.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die aparte badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die ruim leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, TV en 'n etenstafel. Dit lei na 'n stoep wat verder na 'n binnehof met buitesitplek en 'n verhitte swembad lei. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die his is naby besienswaardighede aan die Atlantiese Kusgebied en geriewe soos bushaltes, restaurante en winkels geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Something Special Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Camps Bay-rylaan 40, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camps Bay-rylaan 40, Kampsbaai, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom