Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somewhere Beachy

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adeline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Somewhere Beachy
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Landie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landie M
Saam met vriende

Was net wat ons nodig gehad het.

Ons het dit daar gelief. Die rustigheid was sielskos. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somewhere Beachy se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te hê. Baie bly julle het dit geniet.

Somewhere Beachy
Elize H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize H
Gesin met klein kinders

Nice place with awesome view, friendly and helpful people.

Very nice, had a good and relaxing time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somewhere Beachy se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier, Elize. Dit was heerlik om julle te ontvang. Puik gaste wat die eenheid mooi skoon agter gelaat het. Ons is bly julle het dit geniet by Somewhere Beachy. Sien julle weer binnekort.

Somewhere Beachy
Danie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G
Gesin met tieners

Fantasties!

Het heerlik gebly in die Suid-eenheid. Gasheer en gasvrou het ons welkom laat voel en uit hulle pad gegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Pragtige uitsig vanaf die balkon! Sal beslis weer soontoe gaan en aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somewhere Beachy se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle was puik gaste. Hoop om julle gou weer hier te ontvang.

Somewhere Beachy
Natasha J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J
Gesin met tieners

Moeite werd. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die blyplekkie was so netjies en skoon, en die uitsig is asemrowend. Ek sal definitief weer daar gaan kuier.

Sal hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T
Gesin met klein kinders

Wonderlike vakansie gehad en baie lekker gebly.

Gasheer en gasvrou baie wonderlike mense. Verblyf is wonderlik en netjies. Dis 'n plek weer en weer na terug te gaan. Baie dankie vir die wonderlike tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somewhere Beachy se terugvoer

Susan

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was vir ons net so lekker om julle as gesin by ons te huisves. Hoop ons sien julle gou weer.

Somewhere Beachy
Martin N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

As jy wil ontspan weg van die gejaag van die stad is dié beslis die bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somewhere Beachy se terugvoer

Hi Martin. Baie dankie vd goeie terugvoer. Ons is baie bly dat julle van al die stres kon vergeet. Ons sien julle weer binnrkort.

Somewhere Beachy
Danelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle V
Gesin met tieners

Op die strand, baie privaat.

Ons het heerlik gebly. Die uitsig is ongelooflik. Geskik vir mense wat wil ontspan en slegs by die see wees. Net 'n paar meter van die strand af. Ons het elke dag geswem en was elke keer alleen op die strand. Het ook dolfyne gesien. Koop een maal kos voor jy by die akkomodasie arriveer. Die opdraende is vreeslik styl en mens wil verkieslik nie baie op en af nie. Daar is ook nie veel om in Hibberdene self te doen nie. Margate is so 30 minute se ry, maar mens ry dit vinnig want die pad is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somewhere Beachy se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is bly julle het julle tydjie hier geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Ons is nou by die begin van die "Sardine run" en sal jy dus nou begin om baie Walvisse, Dolfyne en Sardines te sien reg voor die huis - wat die mooi uitsig nog beter maak.

Ons ry die opdraende baie maklik elke dag 'n paar keer met normale voertuig (4x4 of SUV maak dit net bietjie makliker). Ongelukkig moet mens die styl opdraende he om by die asemrowende uitsig te kom.

Somewhere Beachy
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simpsonstraat 737, Woodgrange, Hibberdene, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36396de1d306bfa24f29bd0a55767178059ca2864fb57edb06c6d401f50961bfdfb61922a366481ec9b668b7681df43bca3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 737 Simpson Street Woodgrange 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.592694444444 30.564555555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem