Son & See Studio
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper Deane-weg 27, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Son & See Studio is die tuinwoonstel van 'n huis in Seepunt. Dié ateljeewoonstel het 'n aparte ingang en bied aan gaste privaatheid. Die woonstel is naby tientalle winkels, restaurante en stapafstand van besienswaardighede af.
Die ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n dubbelgrootte-bed vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis-area is toegerus met 'n tweeplaatstofie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n broodrooster, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Komplimentêre ontbytgraan, koekies, koffie, tee en vrugte word met aankoms voorsien.
Parkering kan vooraf bespreek word en is op die erf, voor die hoofhuis. Dit is gemakliker om 'n huurmotor of Uber te gebruik gedurende u besoek want die opdraande terug na die huis is baie steil.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Endri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Upper Deane-weg 27, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Son & See Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper Deane-weg 27, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap