Son op die Water
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofontwikkeling 24, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Son op Water is 'n bekoorlike strandhuis in Dwarswegstrand, naby Groot-Brakrivier en Mosselbaai. Dié dubbelverdiepinghuis is in 'n baie veilige privaat-oord geleë. Mense wat hier aanklop is mal oor die asemrowende uitsig oor die oseaan en die feit dat dit net 200 m van die strand af is.
Die huis bied slaapplek vir 6 mense en daar is 4 slaapkamers. Drie van die slaapkamers is op die eerste vloer en die ander een is op die grondvloer. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware op die eerste vloer. Daar is 2,5 badkamers in totaal.
Groot-Brakrivier is halfpad tussen George en Mosselbaai geleë en dis bekend as 'n lieflike, rustige omgewing. Uitgestrekte panoramiese uitsigte komplementeer die uitstaande eienskappe van hierdie Suid-Kaapse juweel. Die pragtige, ongerepte strande en die strandmeer bied hope geleenthede vir lekker swem en sonbaai. Die suidelike noordkapperwalvis en ander walvisse kom gereeld van Mei tot November in die omgewing voor en dit is een van die dorp se hoofbesienswaardighede. Benewens die ander strandhuise is daar ook 'n kiosk en 'n karavaanpark in die oord.
Slaapplek
’n Bespreking by Son op die Water sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
André Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Jaar gelys 7
Ligging
- Kloofontwikkeling 24, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Son op die Water het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bothastrand Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofontwikkeling 24, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom