Son, See, en Sundowners
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Des 2020 tot 30 Apr 2021.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 87, Infinity-gebou, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 099 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Son, See, en Sundowners is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die pragtige Bloubergstrand. Die woonstel bied 'n wonderlike uitsig op Tafelberg en Robbeneiland in die verte.
Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Twee enkelbeddens is op versoek beskikbaar. In die leefarea is 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV sekere DStv-kanale en toegang tot stroomgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die gebou het 24 uur-sekuriteit en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Gaste kan ook 'n swembad met 'n braai-area, 'n binnenshuise swembad, 'n muurbalbaan en 'n gimnasium gebruik. Die kompleks het 'n waskamer wat beskikbaar is vir gaste. 'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste per dag gereël word.
Son, See, en Sundowners is ideaal om die plaaslike strande te geniet of 'n verfrissende wandeling langs die kus te neem en die uitsig te geniet, wat branderplankryers en vlieërbranderryers insluit of in die gewilde strandrestaurant, Doodles, gaan uiteet.
Slaapplek
’n Bespreking by Son, See, en Sundowners sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Coral-weg 87, Infinity-gebou, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Son, See, en Sundowners het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 87, Infinity-gebou, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom