Son, See, en Sundowners
Opsomming van Resensie
Johann V - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie netjies, geen onnodige goed wat rondstaan nie.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very neat to the point, no unnecessary stuff standing around.
See rating.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Yvette J - Mrt 2020
Gemiddeld
Fantastiese uitsig, fasiliteite soos gym en swembad, is bakgat. Vriendelike staf by die woonstel blok, al ons verwagtinge oortref.
Madelein M - Feb 2020
Gemiddeld
Ongelooflike woonstel met uitsig wat absoluut uit die boeke is.
Teboho M - Jan 2020
Gemiddeld
Enjoyed it very much.
Ashley F - Jan 2020
Gemiddeld
Vakansie net voor nuwe dol jaar begin.
Jeanette R - Jan 2020
Gemiddeld
'n Kort wegbreek.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Beste Jeanette
Dankie dat u namens jou broer by Son, See en Sundowners bespreek het. Ons is jammer as u voel ons het nie aan hulle verwagtinge voldoen nie. Ons sal graag die volgende terugvoer wil gee:
Die woonstel word geadverteer as ‘n 1 slaapkamer woonstel met ‘n slaapbank in die leefarea vir ekstra 2 gaste. Die woonstel is in totaal 41sqm, dit maak die leefarea 20sqm en dan die slaapkamer en badkamer 20sqm. Die fotos is geneem van dieselfde woonstel.
U broer het op Kersnag by ons ingeklok en my rondom 20:00 geskakel in verband met die badkamer deur wat vashaak. Ek het hom gevra om die deur net effens op te lig soos hy dit toe maak, waarna hy bevestig het dat die deur kan gebruik word. Ek het aangebied om die onderhoud span te laat kom die volgende oggend, maar hy het verkies om eerder die deur effens op te tel.
Die oond en stoof het ten volle gewerk. Ons vorige gaste het ongelukkig ons “Extractor Fan” beskadig. Dit word nie benodig om die oond of stoof te gebruik nie, en ons het besluit om dit later uit te haal. Jou broer het dit slegs gerapporteer sodat ons bewus was daarvan en nie gedink het dit was hulle nie.
Ons is jammer vir die ongerief en hoop hulle sal gou weer by ons kom kuier.
Groete
Willem
Byron G - Des 2019
Gemiddeld
Ended well.
Wikus B - Des 2019
Gemiddeld
Uitstekend,
Phillip V - Nov 2019
Gemiddeld
Netjies, baie mooi uitsig.
Gerhard F - Okt 2019
Gemiddeld
Asemrowende uitsig.
Chris W - Sep 2019
Gemiddeld
Wat 'n lieflike plek. 'n Lekker plek vir aandete reg op die drumpel met 'n lieflike uitsig.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
What a glorious spot. Lovely spot for dinner right on the doorstep with lovely views.
We enjoyed our stay here. Sadly the tablecloth remained on the mountain while we were there so we did not see the view we longed for.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Conrad R - Sep 2019
Gemiddeld
Elke sent werd!
Marianna S - Aug 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Sharon M - Aug 2019
Gemiddeld
Breathtaking and owners of this unit really care about you enjoying your stay.
Sean D - Aug 2019
Gemiddeld
Baie netjies, baie mooi uitsig en goeie diens.
Chantelle V - Aug 2019
Gemiddeld
Mooiste uitsigte.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Hi Chantelle,
Ons is bly julle het lekker by ons gebly. Jammer dat julle koud gekry het, die woonstel het wel ‘n dehumidifier wat ook dien as ‘n heater. Julle mag hom dalk net mis gekyk het. Die DStv het net ‘n vinnige sagteware opgradering nodig gehad, dit word soms deur DStv benodig sonder enige vooraf waarskuwing. Ons sou julle vinnig kon help indien julle net met ons gekommunikeer het, ongelukkig was ons nooit bewus van julle probleem nie tot ons die resensie ontvang het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom.
Groete,
Willem & Debra
Louise L - Aug 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Victor G - Jul 2019
Gemiddeld
Mooi, skoon en baie veilig.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Nice, clean and very safe.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Morne B - Jul 2019
Gemiddeld
Heerlik en ontspanne.
Jacqueline W - Jul 2019
Gemiddeld
Was baie lekker en 'n pragtige plek met 'n mooi uitsig op Tafelberg en oor die see.
Nico M - Mei 2019
Gemiddeld
On arrival.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Hi Nico,
We are glad to hear that you enjoyed your stay with us. We apologize again for the confusion during check-in, it was a new security guard on duty. We have explained to him where to direct our guests should they not find our apartment and we trust this will not happen again.
Looking forward to hosting you again.
Mariam A - Mei 2019
Gemiddeld
This place is wonderful if you just want relax and enjoy the silence.
Jaco V - Mrt 2019
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly en was tevrede met ons verblyf. Baie veilig en goed geleë.
Lau-marie B - Jan 2019
Gemiddeld
Heerlik gebly, sal definitief weer van die plekkie gebruik maak in die toekoms.
Melanie D - Jan 2019
Gemiddeld
Awesome.
Lees meerMichelle M - Des 2018
Gemiddeld
Kon nie vir beter vra nie.
Melinda T - Nov 2018
Gemiddeld
Uitstekende uitsig.
Sandra B - Sep 2018
Gemiddeld
Die eenheid was perfek gewees!
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Hi Sandra,
Baie dankie dat julle by ons kom kuier het en vir die positiewe terugvoer. Ons het intussen 'n piekniek tafel en "sun lounger" laat maak vir julle volgende kuier op ons stoep. Het ook paar ander verbeterings laat doen aan die woonstel, kyk gerus na ons opgedateerde foto's.
Groete,
Willem & Debra
Cobus S - Jun 2018
Gemiddeld
Baie lekker en gerieflik.
Nic Z - Mei 2018
Gemiddeld
Puik.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Dankie Nic, sien uit om julle weer te verwelkom!
Kobus K - Mei 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Dankie Kobus, sien uit om julle weer te sien.
Arno B - Apr 2018
Gemiddeld
Baie geniet. Sal definitief weer daar bespreek. Veilig en netjies.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Baie dankie Arno, ons sien uit daarna dat julle weer by ons kuier!
Francois W - Apr 2018
Gemiddeld
Awesome.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Dankie Francois.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Willem en Debra
Clyde P - Apr 2018
Gemiddeld
Lekker gesins verblyf.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Hi Clyde
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete
Willem & Debra
Hugo M - Mrt 2018
Gemiddeld
Ongelooflike mooi plekkie om te bly.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Hi Hugo. Baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete Willem & Debra
Theo K - Mrt 2018
Gemiddeld
Nice 2 day stay. Perfect location and a well equipped accommodation.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Good day Theo,
Thank you very much for your positive feedback. We look forward to hosting you again in the near future.
Mariette P - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie oulike plekkie.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Goeiedag Mariette,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Bia J - Mrt 2018
Gemiddeld
Ongelooflike netjiese, mooi woonstel, was net 'n plesier om daar te bly, sal vir seker weer daarvan gebruik maak.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Goeiedag Bia,
Ons is bly om te hoor julle het die woonstel geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Hoop ons kan julle weer in die toekoms ontvang.
Annemie O - Feb 2018
Gemiddeld
Pragtige, skoon en nuut gemeubileerde eenheid. Sentraal geleë, veilige area, onderdak parkering met die mooiste uitsig.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Goeiedag Annemie,
Baie dankie vir jou mooi boodskap en positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het die plekkie so geniet. Na julle verblyf het ons nog 'n paar verbeterings gemaak. Sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Lize-mari T - Jan 2018
Gemiddeld
Uitstekend, ons kan nie wag om weer terug te kom nie.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Beste Lize-mari,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon hê.
Sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Debra en Willem
Maryna S - Jan 2018
Gemiddeld
Wonderlik.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Beste Maryna,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle in Blouberg te kon verwelkom.
Ons sien baie uit om julle weer te huisves binnekort.
Baie groete,
Debra en Willem
Tiaan D - Jun 2017
Gemiddeld
Stunning plek. Waarde vir geld!
Joseph A - Mei 2017
Gemiddeld
Tyd was kort, maar gerieflik, baie mooi uitsig oor die see.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Hi JJ
Baie dankie, was lekker om julle hier te hê.
Groete
Abrie M - Apr 2017
Gemiddeld
Lekker en die geld werd.
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Hi Abrie
Baie dankie vir die eerlike terugvoering. Ons sal verseker werk maak van jou kommentaar en seker maak alles is ordentlik skoon.
Groete
Zelda E - Des 2016
Gemiddeld
Wat 'n besonderse ervaring met 'n eg Kaapse ontvangs en asemrowende uitsig!
Son, See, en Sundowners's terugvoer
Hi Zelda. Baie dankie. Ek hoop om julle gou weer te sien. Julle was wonderlike gaste en het my woonstel in 'n baie goeie en netjiese toestand agtergelaat. Groete.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 87, Infinity-gebou, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom