LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+43
Selfsorg in Table View

Son, See, en Sundowners   Prime picks icon.

Prime picks icon.

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 87 Coral Road, Infinity Building, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Son, See, en Sundowners is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die pragtige Bloubergstrand. Die woonstel bied 'n wonderlike uitsig op Tafelberg en Robbeneiland in die verte.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Twee enkelbeddens is op versoek beskikbaar. In die leefarea is 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV sekere DStv Now en toegang tot stroomgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die gebou het 24 uur-sekuriteit en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Daar is ’n braai-area, buite- en binne-swembad met ’n stoep, sonstoele, en ’n gimnasium. 'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste per dag gereël word.

Son, See, en Sundowners is ideaal om die plaaslike strande te geniet of 'n verfrissende wandeling langs die kus te neem en die uitsig te geniet, wat branderplankryers en vlieërbranderryers insluit of in die gewilde strandrestaurant, Doodles, gaan uiteet.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marguerite K
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie gemaklik gebly met die mooiste uitsig! Die plekkie was pragtig skoon en baie goed toegerus. Dit is 'n lieflike eenheid.
Okt 2026
Linda Y
Saam met lewensmaat
5.0
Fab! It was fabulous, exactly what I expected.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Debbie B
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Ons het vir twee aande hier gebly en het 'n baie aangename ervaring gehad. Die verblyf was netjies, skoon en goed versorg. Die geriewe was uit...
Sien meer
Jul 2026
Piet V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was die ideale plek vir 'n paar dae. Baie lekker gebly. Ligging baie goed. Gerieflike blyplek. Stel voor dat julle 'n klein koffietafel beskikbaar...
Sien meer
Jun 2026
Athol K
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Very good. Excellent service and security. Good location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willem & Debra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 87 Coral Road, Infinity Building, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Son, See, en Sundowners het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

87 Coral Road, Infinity Building, Table View, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc92d20a0c920575589c48cc3f48cbae969e4b0553853c585b1abcaee8204b423d183263c18fa30be6ba81f355209d51709e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 127 5 1 5 87 Coral Road Infinity Building 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.809061267726 18.469385493185