+78
Selfsorg in Marlothpark

Sonador Bush House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

16% AF!
Spesiale aanbod
Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 16 Jun 2026 tot 21 Jun 2026.
10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Jun 2026 tot 30 Jun 2026.
10% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Selfsorg
Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Breekskadedeposito

A refundable breakage deposit of R1 000 is payable directly to the property.

Huisreëls

- Die persoon wat die bespreking doen moet deel wees van die gaste wat inklok en oorbly.
- Bring ID saam vir die sleutel oorhandiging.
- Daaglikse skoonmaakdienste kan vooraf gereël word.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Rook is binnenshuis verbode.
- Gaste moet die bure in gedagte hou en nie uitermatig raas of harde musiek speel nie.
- Geen geraas word van 18:00 tot 06:00 toegelaat nie. Boetes kan deur die sekuriteit en of bestuur gehef word.
- Die huis is nie geskik vir partytjies, funksies of geleenthede van enige aard nie.
- Gaste kan beboet word as hulle nie by die eiendom se reëls hou nie.
- Gaste moet drinkwater saambring of by die winkel in Marlothpark aanskaf.
- Besoekers en gaste aan die park moet by die landgoed se reëls hou.
- Maak vensters, deure en gordyne toe wanneer die huis verlaat word en sluit deure. Apies en bobbejane moet nie toegang tot die huis kry nie.
- Alarm moet geaktiveer word wanneer die huis verlaat word.
- Maak seker gastoestelle se gas is toe wanneer dit nie in gebruik is nie.
- Laat asb. die huis soos julle dit ontvang het.
- Op die dag van vertrek, pak asb. die buitemeubels se kussings en tafelmatjies in die huis, om te voorhoed dat apies en bobbejane dit in die hande kry en verniel.
- Pak asb. die skottelgoed in die skottelgoedwasser en skakel dit aan voor julle vertrek en sleutels gaan inhandig.
- Net die aantal gaste wat op die bespreking is mag oorbly.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 850
16 % AF
R1 850 R1 542
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 850
16 % AF
R1 850 R1 542
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 850
16 % AF
R1 850 R1 542
per nag (plek vir 8)
Bespreek

1503 Luislang Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb47b5c248cb47e94f49c1e55ca9dbf40ae1b833c78d29af90feff26287173cc476721628538aa0c3974f490ae61237543b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 542 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 1503 Luislang Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.34958 31.76475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang