Sonandsee
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Anso B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker! Goeie ligging.
Tania S - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflike vakansie akkommodasie.
Sonandsee se terugvoer
Beste Tania
Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Amanda
Paul C - Jan 2024
Algehele gradering
As jy wil rus, gaan na Sonandsee.
Sonandsee se terugvoer
Beste Paul en gesin,
Ek is bly julle het dit geniet.
Sien hopelik weer.
Groete,
Amanda
Karla P - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike huis, fantastiese diens, veilig.
Sonandsee se terugvoer
Dankie Karla, julle was fantastiese gaste. Ek is bly alles was in orde. Sien uit om julle weer te verwelkom. Groete
Marsia R - Nov 2022
Algehele gradering
Die foto's reflekteer presies wat jy kry. Dit spreek van huislikheid en bied fantastiese kuierplekke op die stoep en op die gras.
Sonandsee se terugvoer
Hi Marsia, baie dankie ek is bly julle het geniet.
Nolusindiso D - Nov 2022
Algehele gradering
It was nice and family really enjoyed.
Sonandsee se terugvoer
Thank you Nolu.
Jurina H - Mei 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Sonandsee se terugvoer
Hi J, baie dankie vir die uitstekende resensie. Julle het so mooi na ons eiendom gekyk. Jul is enige tyd weer welkom.
Groete
Amanda
Elizna S - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflik en baie netjies.
Sonandsee se terugvoer
Hi eks bly om te hoor.
Dankie dat jul moeite gedoen het om n resensie te skryf, hoop ons sien jul weer binnekort
Marelize M - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Sonandsee se terugvoer
hallo M
Baie dankie vir die mooi resensie..ek waardeer die tyd wat jul geneem het om te reageer.
Ons sien daarna uit dat jul weer kom kuier.
groete
amanda
Ivan S - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike tyd gehad saam met ons kinders.
Sonandsee se terugvoer
Ek is bly dat jul die 2 weke in Onrusrivier geniet het. Ons verwelkom jul enige tyd weer. Julle was fantastiese gaste. Tot weersiens.
Christoff L - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese huis, fantastiese kliëntediens van die eienaar, naby aan alles wat jy moontlik gaan nodig hê.
Julita D - Okt 2021
Algehele gradering
It was absolutely lovely. We had a small hiccup the Saturday evening, we called Amanda the owner and she immediately sorted it out. That's service for you. Thank you Amanda.
Sonandsee se terugvoer
Dear Julita and friends
Thank you so much for the nice review and also for understanding. That things happen.
You are welcome.
Regards
Amanda
Hayley R - Aug 2021
Algehele gradering
Onvergeetlike naweek. Sal beslis weer bespreek.
Sonandsee se terugvoer
Ek is bly Hayley.
Hoop om julle gou weer te sien.
Elsa H - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was awesome.
Sonandsee se terugvoer
Baie dankie Elsa. Eks bly jul het dit geniet en dankie dat jy die moeite gedoen het om n resensie te skryf. jul is weer welkom.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chiappini-straat 3, Onrusrivier, Onrus, 7201, Wes-Kaap