Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 52 resensies vir Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Riana N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N
Gesin met tieners

Ons gesin het heerlik ontspan. Die braaiarea en kuierplek was lieflik!

Lekker Bosveld Uitspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mari D

As alles reg was, soos aangevra, is Sondela 'n lekker plek.

Ons aanvanklike bespreking het daarop gedui dat ons 3 huisies bymekaar was, maar twee was en die ander een nie. Ek het spesiale toestemming gevra om 12:00 in te teken, maar met ons aankoms het hulle gesê dit sal eers 13:00 wees. Die kragproppe van een huisie en die boonste gedeelte van die yskas het nie gewerk nie. Die nutsman het gekom om aan die krag te werk, maar dit was reeds donker toe ons krag eers gekry het. Dit was nogal 'n teleurstelling. Vir die prys van amper een nag se verblyf het ons verwag dat alles reg sou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendan M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brendan M
Gesin met tieners

Dissapointed.

It was great to get away to the bush with the family and to spend the time relaxing. I was, however, disappointed at the offering considering the daily rate. On arrival, I had to purchase coupons for the use of the air conditioners in the chalet. This was not listed on the website when booking. Then only 2 of the 4 air conditioners worked. One of those that worked poured water out all over the cupboards and kitchen. Then a big disappointment and frustration was the tools for braaing. The chalets have a boma to make a fire and a braai, however there were no tools (spade, rake) to manage the fire or coals with, no brush to clean the grid, and a really poor set of tongs. This makes the experience a frustrating one. The website also mentions horse riding available, meanwhile the horses were apparently sold a long time ago. Considering the number of people that can accommodate, the pool is really small and very few lounging chairs around it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celmari D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celmari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, salig in die natuur!

Altyd lekker by Sondela!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Michele V
Saam met vriende

Fair and I think staff should be aware that some units offer free air con.

I have raised all my issues with the hospitality team. Also, I have raised them with the host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan R
Saam met vriende

It was nice.

Very friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Gesin met tieners

Great.

Het lekker gebly. Kan dalk net gras voor die chalet sny.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik venue.

Heerlike plekkie in wonderlike omgewing, en puik tyd van die jaar, alles groen en pragtig. Sal graag weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk P
Gesin met klein kinders

Peaceful.

Ons gaan al 'n paar jaar na mekaar Sondela toe oor Desember en geniet dit baie. Een uur se ry vanaf Pretoria. Nuwe privaat eenhede is mooi opgeknap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker .

Dit was baie lekker, sou net graag wou vooraf geweet het dat mens koepons moet koop vir krag om die lugversorger te kan gebruik. Ons het dit eers verneem met ons aankoms daar. Gewoonlik sluit verblyfkostes elektrisiteit in op die eenheid ongeag of daar lugversorging in is of nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tillie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tillie S

Heerlik in die bos tussen diere.

Beslis heerlik gekuier en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, goeie rus vir mens se siel.

Die plek is goed ingerig en het genoeg spasie vir buitelug aktiwiteite soos draf en fietsry. Die chalets is egter baie duur - die prys per nag is meer as die Kruger Park. Ons kan saamstem dat die Kruger in 'n ander liga as die verblyf by Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Greg W
Gesin met tieners

Expensive for days - we normally go camping.

The workers were on strike, so the units were not serviced as advertised. Many items were missing from the checklist. It was advertised as a unit with air conditioning, but there was an additional charge to use it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arrie K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arrie K
Saam met vriende

Baie aangename plek en baie netjies. Sal dit weer besoek.

Baie lekker gebly en dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie B
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Ons is mal oor die reservaat en die chalets, maar die ontvangs het baie werk nodig wat vriendelikheid betref. Suur gesiggies begroet mens, baie onaangenaam. En die mans by die hek is ook maar ongeskik. As mens verby dit kan kyk, is Sondela wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Masontaha N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Masontaha N
Saam met vriende

We enjoyed our stay at Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets, but the lady at the reception gave us the wrong.

Very impressive but my shades were nowhere to be found the next day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan O
Gesin met klein kinders

Ontspannend.

Heerlike naweek met goeie verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise W
Gesin met tieners

Peaceful and fun environments.

Sondela is one of our favourite family getaways. For teens always extra fun when there are a lot of other kids, they spend hours playing games, and swimming, while parents can get some well-deserved chillax time. Whether it's camping or in the chalets always a pleasant experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en amazing staff.

Baie geniet dankie vriendelik, skoon, gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shani K
Gesin met tieners

Our favorite chalet at Sondela.

Sondela is always a wonderful getaway. Lots to do. This specific chalet has a Jacuzzi, boma, and an extra patio which is really fun to have.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, asemrowend en gerieflik.

Tweede keer hierdie jaar en bly lekker vir wegbreek van die stad, lekker naby.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker gewees, maar sal 3 aanbevelings maak.

'n Gemaklike bank in die sitkamer sou nice gewees het (die huidige bank is nie gemaklik nie). 'n TV in die hoofslaapkamer sou nice gewees het vir ontspanning. Wi-fi sou nice gewees het want selfoonopvangs is baie sleg by Sondela.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets se terugvoer

Geagte Eben

Dankie dat jy die tyd geneem het om ons terugvoer te gee oor jou verblyf ons en vir jou aanbevelings. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf.

Jy sal bly wees om te hoor dat ons tans besig is om ons chalets op te knap met nuwe meubels en om "inverters" te installeer.

Hou ons sosiale media blaaie dop.

Vriendelike groete,

Sondela Natuurreservaat bestuur

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets
Renier J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier J
Saam met vriende

Skoon, netjies en privaat.

Wil definitief weer bespreek vir die KykNet Expo maar kyk vir 'n nader chalet. Die verblyf by Sondela tydens die Expo gee ook vir jou maklike en gerieflike toegang tot die fees. En bonus: vinnige karwas-afspuitdiens as jy die dag uitboek! Geen WIFI by die chalet nie en ons het net 'n duvet inner gemis vir die slaapbank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets se terugvoer

Goeie dag Renier

Dankie dat jy die tyd geneem het om ons terug voering te gee oor jou verblyf by ons.

Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat ons verskaf, en jou kommentaar is ter harte geneem.
Ons hoop om jou binnekort weer by ons te sien.

Bosveld groete
Sondela Bestuur

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets
Daleen N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen N
Gesin met klein kinders

Great stay.

Load shedding in the bushveld is not nice!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets se terugvoer

Good day

Thank you for the feedback, you will be happy to hear that we are currently installing inverters in all our chalets which should be completed soon.

Hope to see you again soon

Regards
Sondela Management team

Sondela Nature Reserve and Spa - Chalets
Margaret W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret W
Gesin met klein kinders

Baie dankie, dit was baie lekker.

Baie vriendelike en behulpsame personeel. Ons sal verseker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Gesin met klein kinders

Nice unit, good facilities.

A good experience. Would recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien Z
Saam met vriende

Vriendelik, rustig en goed bestuur.

Sondela Chalet 117 is mooi geleë in 'n stil omgewing van Sondela.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, privaat en netjies.

Gerieflik naby hoofweg. Baie wild. Charlet goed ingerig. Lekker restaurant en deli. Alles beskikbaar. Vriendelike diens. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha B
Gesin met klein kinders

Heerlike huis met meeste benodighede vir kort verblyf. Jacuzzi en TV was buite werking en kon nie herstel word tydens ons besoek nie.

Nie 100% waarde vir geld nie. Alhoewel dit 'n pragtige huis is is daar enkele items wat benodig word in die kombuis om dit gemaklik te maak. Daar is geen plastiekglase vir kinders of houers om braaivleis te verpak vir die yskas nie. Dit is wel voldoende vir kort verblyf. Die staf kon nie die jacuzzi herstel nie en die teleurstelling was groot aangesien dit die enigste rede was dat ons die spesifieke eenheid bespreek het. Die TV was ook buite werking. Eenheid was skoon en netjies met aankoms en dit was lekker dat dit daagliks skoongemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morné D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morné D
Gesin met klein kinders

Lekker Sondela!

Dit was nou lekker! Sondela: altyd 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna N
Gesin met klein kinders

Lekker bosveldkuier, rustig skoon en netjies.

Dienste vanaf ontvangs, restaurant en skoonmaak was van die beste. Terrein is netjies en skoon. Werkers van hoogste gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi K
Enkelreisiger

Very nice.

Enjoyed the park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B
Saam met vriende

Enigste probleem was dat die boonste slaapkamer se beddens bed bugs gehad het.

Die boonste beddens was vol bed bugs en het my gaste voos gebyt. Die jacuzzi was vuil en sonder water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Enjoyed the stay. Loved the animals driving to the chalets. Will recommend Sondela.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Neels V
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld.

Daar was meer loadshedding as daglig. Chalet is glad nie ingerig daarvoor nie en vir die R11 000 vir 4 nagte verwag 'n mens beter. Kon glad nie die DStv gebruik nie want sein was te swak a.g.v. van swaar weer. Die diere was baie mooi! Ons het besluit om 'n dag voor die tyd te ry a.g.v. van ons ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice V
Gesin met klein kinders

Great family experience.

It was great, unfortunately not knowing about the loadshedding hours was a bit of an inconvenience, but overall we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline P
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik, die kinders het die warmwaterswembad geniet. Braaiplekkie great. Wild 'n treffer.

Dit was lekker stil by die chalets, die swemareas was skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable weekend away.

The bush was very peaceful. Perfect getaway from the rush.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shani K
Gesin met klein kinders

Sondela is always consistent, you know what you get.

No issues. Clean and neat. Had an issue with the shower head, and it was replaced quickly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia A
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Was aangenaam verras met die hele plaas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Soos altyd, was alles net lekker.

Net 1 negatief: by ontvangs het ons geboek by die spa, vir Saterdag. Die dame het die bespreking gemaak en ons selfoonnommer geneem, sou iets voorval. Toe ons egter Saterdag vroeg opdaag (in die koue, deur die modder en reën), was ons bespreking nie bevestig nie en ander mense was reeds in ons tydgleuf geboek. Dit was effe onaangenaam en baie ongemaklik. Dit het gevoel asof die dames gedink het ons jok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V
Gesin met klein kinders

Excellent.

Tranquil surroundings, excellent entertainment area with warm and cold swimming pools, excellent spa and wildlife experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska N
Saam met vriende

Ontspannend, stil en rustig, oord bied wye reeks aktiwiteite, baie diere te sien, lekker braai- en kuier-area.

Hoewel Sondela net ’n klipgooi van Pretoria geleë is, vergeet jy onmiddellik van die stad se geraas en word een met die natuur. Sondela bied ’n rustige, ontspannende ervaring. Bokke, voëls en vlakvarke maak ook gereeld by elke chalet ’n draai. Daar is lekker baie om te doen, soos fiets- en perdry, swem, putt-putt, stap, tennis ensovoorts. Daar is ook 'n baie lekker kuier-area op die stoep, asook 'n boma en ingeboude braai by die Acacia-chalets waar ons gebly het. Onthou jou eie hout, jy kan dit sommer by die snoepie by die swembad koop. Huis binne is baie netjies, goed toegerus. Hou 'n fooitjie byderhand vir die mense wat jou kar afspuit as die oord verlaat wanneer jy uitklok. My enigste kritiek sal die heffing van sekere fooie wees, insluitend die lugverkoelingsfooi (R75) en dan is jy nie gewaarborg dat daar een in jou kamer sal wees nie, soos in ons geval. Daar was boonop "tokens" op die lugverkoeler oor wat nie deur die vorige gaste opgebruik is nie. So kyk maar eers of jy wel een in jou kamer het en of daar nie dalk nog ure oor is om te gebruik nie. Daar het een gewone drinkglas gebreek waarvoor ons R71 moes opdok, wat nogal baie is vir een glas. Elke motor betaal 'n konservasiefooi van ongeveer R275 as ek dit reg onthou, maar dis te verstane. Beplan maar net daarvoor. Een van die dames by ontvangs wou aanvanklik hê elke kamer/paartjie moes R500 breekdeposito betaal terwyl 'n ander persoon gesê het dit R500 vir die hele huisie is. Maak maar net seker daaroor, anders moet almal wat inklok onnodig R500 deposito betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het.

Baie rustig as jy wil wegkom van al die gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol M
Gesin met tieners

Very disappointing. The potjie meal included in our race entries was a terrible stew served cold in a small plastic bowl.

From the moment we arrived until we checked out we were horrified by the total disregard of all Covid-19 safety protocols. Very few staff actually wore masks, and this includes kitchen staff working with food, and reception staff dealing with customers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en 'n wonderlike plek.

Pragtige plek en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met tieners

Fantasties!

Ons het al die hele wêreld vertel van hoe mak die diere is en hoe veilig die staproetes en fietsroetes is, asook hoe baie daar is om the doen en foto's aangestuur. Ons kan nie uitgepraat raak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier en het die privaatheid geniet.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest B
Gesin met klein kinders

Rustige natuur.

Rustige atmosfeer in die bosveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle G
Gesin met klein kinders

Baie aktiwiteite vir die hele gesin.

Sondela is wonderlik. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice V
Gesin met klein kinders

Refreshing and peaceful.

Despite most activities being done on weekends, it's definitely a great family experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ameldie D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ameldie D
Gesin met tieners

Rustige boswegbreek.

Heerlike netjiese woonplek vir die naweek gewees - wens ons kon langer bly! Die jonges het al die aktiwiteite baie geniet, fietsry was bo-aan die lysie. Sal Sondela beslis so veel as moontlik besoek. Kan met vrymoedigheid dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 124 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein-plaas 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1485bd83ee7a77b12ab72b37710707c0f1b38e3edb100be9b617f9b40efec81a463150f73270320096d8361333928c2815cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 4) 52 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926443408687 28.392121580426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem