Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonder Tyd By Die See

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 31, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sonder Tyd By Die See bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Pearly Beach, ongeveer 22 km vanaf Gansbaai. Hierdie huis is die ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en aparte toilet. Dit bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis en leefarea is oopplan. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het oorgenoeg sitplek, 'n kaggel en TV.

Die huis lei na 'n braaikamer met 'n ingeboude braai, sitplek buite en 'n yskas-vrieskas. Gratis WiFi en oorgenoeg veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Loopstraat 31, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 31, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336ca9c7f0c00c58d6e947f61569c3408aa6bc9029662ea81d044d53f88b21e0f925bc7bcb403b54a2c25979e01c727faa2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 31 Loop Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.66589293357 19.502842964418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem