Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Songs B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Songs B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marli C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli C
Enkelreisiger

10 uit 10!

Martie is die perfekte gasvrou. Kamers is baie netjies en skoon. Die kospakkie vir ontbyt was heerlik en vars. Ek sal beslis weer daar boek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christina L
Enkelreisiger

Heel skaflik.

Dis heel gesellig om hier te bly en die eienaars het alles in hulle vermoë gedoen om dinge glad te laat verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Enkelreisiger

Baie vriendelik en baie netjies.

Die plek is baie netjies en skoon. Marthie is baie vriendelik en baie gasvry. Dankie dit was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie B
Enkelreisiger

Baie aangenaam, netjies en skoon!

Baie lekker gebly. Vriendelike, gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet C
Enkelreisiger

Fantasties, is al wat ek wil sê, anders is hy vol as ek weer daar wil bly!

Die paartjie is wonderlike gasvrye mense en die kamer is net wat jy as, "huis vanaf huis" kan beskryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike ervaring!

Puik en vriendelike diens. Pragtige, skoon kamer. Absoluut heerlike ontbyt. Gemaklike en rustige atmosfeer. Wat meer kan 'n mens vra?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Raasblaar Straat, , Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0NTcyZjdkLTUyOGMtNDUyZi05NTc1LTVkNzExZWRlMDc2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 70 Raasblaar Street Protea Park 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6863651832 27.219793312303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem