We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Sonja's Place | LekkeSlaap
+16

Sonja's Place

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Jung-singel, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R638 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Sonja’s Place is in Manors, Pinetown geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers vir 3 volwassenes met ekstra slaapplek vir 2 kinders onder 15 jaar oud. Dis naby 'n winkelsentrum, The Pavilion, strande, Kranskloof Gorge, Vallei van 'n Duisend Heuwels en die bekende Shongweni Plaasmark geleë. Die woonstel is 22 km van Durban-strand en 27 km van Umhlanga-strand af.

Die tuinwoonstel is op 'n woonerf reg langs die hoofhuis en het sy eie ingang en privaatheid. Dit beskik oor 4 areas, 'n ruim slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, sjampoe, toilet en 'n wasbak. Die stort het 'n bankie en 'n aparte handstort ook.

Die tweede area is 'n oopplan-kombuis met 'n gasstoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die TV-area langsaan het DStv, 'n slaapbank vir 1 kind en 'n rusbank vir 2.

Die derde kuierarea het 'n kroeg met stoele, 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n opvou-enkelbed, vir een kind en 'n ingeboude braai-area.

Die vierde area is a lieflike stoep met 'n uitsig oor die vallei, 'n ingeboude braai, 'n tafel met stoele, en 'n omheinde area vir kinders om te speel.

Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Sonja's Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1 Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKindermatras vir 1
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 9 resensies vir Sonja's Place
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 6 Jung-singel, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sonja's Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 3 mense
Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Jung-singel, Manors, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2351bf7e0a38f9722e1a3ef5b757ba3b52744265b9233076140b046a8891b61a5557c57f10e603e66db9374efb8bdfbb1f20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R638  per nag, vir 3 mense 9 5 1 4 6 Jung Crescent Manors 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -29.78650347612 30.865775227595
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem