6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 10 Sonkwas Street, Bekbay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sonkwas 10 is 'n ruim toevlugsoord op Paternoster se strandfront en is deur Johann Slee ontwerp. Gaste kan ongelooflike sonsondergange en 'n uitsig oor die see geniet.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Daar is hoë plafonne om 'n ruimtelike atmosfeer te skep. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, 'n kaggel vir die koue aande, 'n koninggrootte-bed, 'n lessenaar en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die slaapkamer lei na die stoep en bied toegang tot die buitestort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n pragtige uitsig oor die see. Daar is gemaklike rusbanke, 'n dubbelslaapbank, ingeboude braai en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die huis is oopplan en het 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea wat na die stoep lei. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n lessenaar, WiFi en 'n alarmstelsel.
Sonkwas 10 is stapafstand vanaf verskeie restaurante, koffiewinkels en die Koelkamers-teater, en spog met rustige, onvergeetlike verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 1937
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 10 Sonkwas Street, Bekbay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Sonkwas 10 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Sonkwas Street, Bekbay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang