LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+8

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Adine L
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Wat 'n aangename kuiertjie was dit nie! Ons het heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie veilige, netjiese woonstel. Het lekker gebly. Dorpie is ook baie oulik. Ons het baie lekker gebly. Ek het daardie ou wit vissershuisie vibe gesoek, en dit is presies wat ek gekry het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Heerlik ontspan. Pragtige akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene G
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Mei 2026

Lovely, thanks. It was lovely. Close to the beach. This is a fisherman's cottage, so it is a bit small, and as the braai is in the lounge, it needs to be more aerated as there is a heavy smoke odour in the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giovanni S
Kort verblyf
3.8
Aug 2026

Will not visit again! Sonkwassie is the only self-catering unit we visited during our stay on the West Coast, where nothing was provided except 2 toilet rolls! This is a pity as, apart from being quite expensive, it puts this in a bad light. I did mention this to the agent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Willem M
Kort verblyf
3.4
Jun 2026

Baie lekker saam my seun, maar akkommodasie benodig onderhoud. Ek kon absoluut niks vind wat nie basiese onderhoud benodig nie. As dit nie gekraak is nie, is dit stukkend. Basiese verfwerk is 'n goeie begin. Plek skep 'n vuil indruk.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nizaam S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
3.2
Jan 2026

Verblyf was ok. Verblyf ok, stoof, kombuisarea nodig opknapping en geriewe buite nodig herstel, bv. saumbrele en buitetafel nodig opknapping. Skoonmaakdienste skaars en net een plaat by stoof werkend. Huisie nodig onderhoud en 'n motorafdak vir motors. Andersins is die ligging en verblyf nie te sleg nie, sien dat ek al by beter plekke gebly het vir die geld.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Danie E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Paternoster is 'n uitsonderlike omgewing. Gerieflike huis met alles wat jy sal benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties. Siels vernuwend! Dit was werklik 'n goeie ervaring. Dit was vir ons gesin 'n wegbreek naweek net voor skool begin. Dit was heerlik om die dorpie te verken en op die strand te stap. Saans vuur te maak in die groot kaggel was gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sonkwassie was 'n lieflike lekker huisie. Uitsig oor die see. Ons het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 2091

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek

25 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA293cc10ab7d7769c516f37b6d970a80168d138c23916db05469bc030d3d39532610bb579f202589da71e9e982b88b1c33278?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag (plek vir 4) 50 5 1 5 25 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.81153 17.88357
Soek in 'n groter streek