by Sonneneck Guesthouse | LekkeSlaap
+32

Sonneneck Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erosweg 129 op die hoek van Robynstraat, Erospark, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 020 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sonneneck Guesthouse is in die woonbuurt Eros Park in Windhoek, en dit is in 'n pragtige lowergroen tuin geleë wat gevul is met blomme, fonteintjies en baie voëls.

Gerieflike B&B-verblyf word in 7 ruim gastekamers met moderne tog huislike dekor. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en sepies, en is toegerus met lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis. Twee van die kamers het elk 'n oopplan-kombuisie.

Al die kamer by Sonneneck Guesthouse het 'n strook privaat tuin of 'n binnehof met 'n tafel en stoele.

Gaste kan in die tuin ontspan en na die voëls kyk of langs die swembad uitspan. Masserings is op versoek beskikbaar en gaste kan ook in die gimnasium oefen aan met die persoonlike afrigter wat op die perseel is.

Die gastehuis dien as 'n gerieflike basis in Windhoek en dit is binne maklike bereik van die restaurante en inkopiesentrums in die middel van Windhoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erosweg 129 op die hoek van Robynstraat, Erospark, Windhoek, 0000, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Windhoek Khomas Namibië
Vanaf
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erosweg 129 op die hoek van Robynstraat, Erospark, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75e6f994ddabf688b1f97a04ae218f15e942ec2fa1cef0d2dda1a36a2df9add58b5ee912dcd2b70f8b8eb69cc13c5eeb065f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 020  per nag (plek vir 2) 129 Eros Road, corner of Robyn Street Eros Park 0000 Khomas 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -22.534846242053 17.093792442039
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem